SA Graan April 2014 - page 43

Ongeëwenaardegraansorghum-pakket.
PANNARbasters isdie ruggraat van
graansorghumproduksie inAfrika. Plaaslik
ontwikkeldebasterswordook inSuid-Amerika,
MexikoenAustraliëaangeplant.
2014/GSS/A/17
Bio-etanol-
produksie
gerugsteun
deur
wêreldklas-
navorsing
.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
41
Argentinië:MielieswordvanafMaart tot eindeMeimaandgestroop.
Suid-Afrika: Die vroeë stroop van mielies begin in Maart, maar
neem eers grootliks ‘n aanvang vanaf die tweedeweek inApril tot
einde Julie.
VSA: Die VSA plant mielies aan vanaf die laaste week in April tot
diederdeweek inMei.
Plaaslik
Prysverwagting vir Julie 2014 endaarna
Inaggeneemdieverwagtesterker randvan -2,1%, behoortmieliepryse
vir lewering in Julie teen uitvoerpariteitsprysvlakke sywaarts tot ná
stroop te verhandel. ‘n -2,1% versterking in die rand is gelykstaande
aan ‘n versterking van 22 sent in die rand. In R/ton impliseer dit ‘n
potensiëledalingvanR45/ton indieuitvoerpariteitsprysvlakvirmielies
indien internasionaleprysekonstant aanhouomsywaarts teverhandel.
Die mark se prysverwagtinge sedert Februarie vanjaar tot middel-
Maart vanjaar het verander en dui daarop dat ou seisoen voorraad-
pryse gouer teen laer prysvlakke tot uitvoerpariteitsprysvlakke vir
lewering in Julie kan verhandel aswat in Februarie verwag is.
Pryse behoort vanaf ‘n gemiddelde R2 688/ton vir Maart tot ‘n
gemiddelde R2 195/ton in Julie (-18,3%) weens oesdruk en be-
skikbaarheid van nuwe seisoen voorrade soos hierbo bespreek, te
verhandel.
Die jongste verwagtinge dui op ‘n groter as verwagte mielie-oes.
Tussen September en Desember behoort die mielieprys vanaf ‘n
gemiddelde R2 195/ton tot R2 288/ton (+4,2%) in Desember toe te
neem. Die verwagte styging tussen Julie enDesemberword slegs aan
rente en stoorkosteplaaslik toegeskryf.
Grafiek 2 toon dieselfde tendens vir witmielie- as vir geelmieliepryse
behalwedat diegemiddeldeprys virwitmielies gedurendeSeptember
verlede jaar nie gedaal het soos dit die geval vir geelmielies was
nie. Die styging in witmieliepryse tussen September en Desember
was gevolglik aansienlik meer vir geelmieliepryse (+25,7%) as vir
witmieliepryse (+17,2%).
Vooruitsig vir die koringmark
Die internasionale vooruitsig vir koringpryse is ondersteunendweens
dieswakgewasproduksietoestande indieHRW-koringproduksiegebied
endie konflik indieSwartsee-streek.
Plaaslik word verwag dat koringpryse in Julie 2014 ‘n hoë prysvlak
van ongeveer R4 100/ton kan bereik waarna pryse tot in Desember
tot R3 760/ton kan daal. Gedurende Februarie 2014 is verwag dat
koringpryse heelwat laer kan daal tot R3 594/ton, maar die droëHRW-
koringproduksietoestande en konflik in die Swartsee-streek het plaas-
likepryse intussenook ondersteun.
Let op dat dit verwag word dat die rand met -5% van nou af tot in
Desember kan versterk en dat dit potensieel tot ‘n 5%-daling in die
invoerpariteitsprys vir VSA-HRW-koring kan lei indien dit nie reeds in
pryse verreken is nie.
Vooruitsig vir die oliesademark
Sojabone
Die toename in nuwe seisoen Suid-Amerikaanse sojaboonvoorrade
en ‘n verwagte afname in die verskeping van sojabone na China,
behoort ‘n scenario te skepwaarvolgens sojaboonpryse voortaan kan
begindaal.
Hierdie daling in internasionale sojaboonpryse kan na soja-olie-
koekpryse oorspoel. Die verwagte bogemiddelde toename in die
produksie van soja- en sonneblomolie is goeienuus vir verbruikers.
Die verwagte kleiner biodieselproduksie in Argentinië en Brasilië laat
ookmeer oliebeskikbaar vir dieuitvoermark.
1...,33,34,35,36,37,38,39,40,41,42 44,45,46,47,48,49,50,51,52,53,...92
Powered by FlippingBook