SA Graan April 2014 - page 45

Almal herken
’nwenner!
PAN7095CLmetdieCLEARFIELD
®
-eienskap
hetdieeersteplek indieLNRnasionale
kultivarproewebehaal! Soos allePANNAR
produkte ishulle inAfrikageteel om tewen.
2014/SUN/A/13
&OHDU¿HOG
®
LV WKH UHJLVWHUHG WUDGHPDUN RI %$6)
Š*HUHJLVWUHHUGHKDQGHOVPHUNH YDQ3$11$5%3. ‹ 3$11$5%3.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
43
Die VSA ou seisoen sojaboonvoorrade is uiters knap en behoort teen
eindeMaart 1,5miljoen ton laer teweesasdie reeds laevoorraadvlakke
van ‘n jaar gelede.
Volgens
Oilworld
kan sojaboonpryse binne weke vir die volgende
redes onder druk kom:
‘n Verwagte wêreldafname in sojaboonuitvoere van 2,3 miljoen
ton; en
‘nVerwagteproduksietoename van 8miljoen ton inSuid-Amerika.
Die kansellasies van vragte deur China is weens groot invoervoor-
rade en ‘n daling in die vraag na oliekoek. Laasgenoemde beïnvloed
persmarges.
Persbedrywighede kan ook afneem as gevolg van die verwagte
vrystelling van plantaardige oliereserwes in China. ‘n Toename in
persbedrywighede is seisoenaal vanaf April tot September in Suid-
Amerika, wat dieproduksie enuitvoer vanoliekoek kan verhoog.
Dit is moontlik dat oliekoekpryse relatief teenoor sojaboonpryse kan
daal omdat persaktiwiteite deur hoër plantaardige oliepryse gedryf
kan word. Palmoliepryse kan verder toeneem en gedurende April
en moontlik Meimaand ‘n premie bo soja-oliepryse verdien. Hoë
palmoliepryse behoort die pryse van ander plantaardige olies te
ondersteun.
Grafiek 4
dui aan dat die internasionale sojaboonpryse vanaf
$14,12/boesel in Mei 2014 en veral vanaf Julie gevolglik skerp tot
$11,92/boesel vir lewering in Desember 2014 met 15,6% kan daal.
Die plaaslike sojaboonpryse behoort ‘n laagtepunt van R6 000/ton
in Meimaand te bereik, waarna pryse geleidelik met +3,8% tot in
Desember kan toeneem.
Hierdie toename word aan rente en stoorkoste toegeskryf en dit blyk
asof die plaaslikemark nie ophierdie stadium verwagdat die plaaslike
sojaboonprys vir lewering indiemaande vanSeptember enDesember
die daling in internasionale pryse gaan navolg nie, ten spyte daarvan
dat pryse virMeimaandbyna 33%hoër is as ‘n jaar gelede.
Die toename in die plaaslike perskapasiteit en die vraag na sojabone
wat daaruit kan spruit, kan een van die redes wees vir die volgehoue
prysondersteuning.
Sonneblomolie
Oilworld
verwagdatdiewêreldwyepersvansonneblomsaaddievorige
seisoen se volumesmet 2,6miljoen ton vir die periode vanaf April tot
September kan oorskry. Indië en China se sonneblomolie-invoere het
met 50% toegeneem omdat sonneblomolie relatief tot ander olies
meermededingend raak.
Volgens
Oilworld
behoort die produksie van sonneblomolie toe te
neem. Die wêreldproduksie van sonneblomsaad het vanjaar vir die
September/Augustus 2013/2014-seisoen ‘n rekordhoogtepunt van
41,7miljoen tonbereikwat 18%meer is as die voorafgaande jaar.
Diehoër produksie inRusland enBrasiliëhet hiertoebygedra.Meer as
50% van die sonneblomsaadoes in Argentinië is reeds gestroop en ‘n
gemiddeldeopbrengs van 1,5 ton/hawordbehaal.
Sekere droogtegeteisterde gedeeltes behaal opbrengste van 1 ton/ha
teenoor1,8 ton/haverlede jaar.Daar is ‘nmoontlikheiddatdieoes tussen
2,1 tot 2,2miljoen tongaanbeloop teenoor die2,85miljoen ton in2013.
Grafiek 6
dui daarop dat sonneblomsaadpryse gedurende lewering in
Mei, ‘n laagtepunt van R5 000/ton kan bereik en daarna met rente en
drakoste vanongeveer 6,5% kan styg tot R5 330/ton inDesember.
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52,53,54,55,...92
Powered by FlippingBook