SA Graan April 2014 - page 40

OP PLAASVLAK
Markteendienste
Kundigheid is nodig vir effektiewegraanbemarking
Minimumprysstrategie 1
Indien die produsent slegs die voorseisoenkontrak aangaan sonder
om die res te verskans, lyk die prentjie soos volg: Alhoewel dit kan
lyk of die produsent tans beter daaraan toe is, is die risiko ondertoe
baie groter – by ‘nSafex-prys vanR2 000/ton is die produsent indie
moeilikheid wanneer hy nie verskans nie, terwyl hy op R2 000/ton
met dieminimumprysstrategiebeter vaar – sienTabel 1.
Tabel 2
toon sy posisie sonder Safex-verskansing met slegs die
voorseisoenkontrak.
Terwyl
Tabel 3
toonhoedieprodusentmet ‘nminimum-/maksimum-
strategiegehelp kanword.
Slegs voorseisoenkontrak 1
Ons kan dus sien dat teen die koste van R180/ton dit effektief die
produsent in ‘nbeter posisiegeplaas het as dieprys verder sou val.
‘nAlternatieweverskansingstrategiesouweesom inplaasvannet ‘n
minimumprys, ‘nminimum-/maksimumstrategie tevolgwaarR2300
Safex die minimum sou wees en R2 600 Safex die maksimum. Dit
bring die koste af (R130/ton) en die produsent kry R2 300minimum
of R 2 600maksimum vir diemielies só verskans.
Hierdie situasieword inTabel 3uitgebeeld.
Minimum-/maksimumstrategie 1
Tydens fase twee, dit wil sê ná strooptyd, kan daar besluit word om
graan te stoor. Hier isook ‘nanalisenodigvoordat besluitwordop ‘n
strategie. Aspekte soos vraag en aanbodmoet hersien word, want
op hierdie stadium is daar meer sekerheid oor die grootte van die
oes asook die vooruitsigte vanbinnelandsegebruik enuitvoere.
Die produsentmoet ook baie seker weet wat sy drakoste is, naamlik
stooren rentekoste. Insurplusjare isdaar ‘nneigingdatdieprysedaal
na Desember toe, omrede die wêreldpryse daal. Die Amerikaanse
oes word tydens Desember gestroop en dit kan veroorsaak dat die
pryse onder druk is daar, wat betekenons in- enuitvoerpryse is ook
onder druk. Daar is dangeen voordeel omgraan te stoor nie.
‘n Ander moontlikheid is om reeds die graan tydens strooptyd te
verkoop en van die markinstrumente gebruik te maak om voordeel
te trek uit onverwagtemarkbewegings.
Graanbemarking is dus die hele aspek van vooruitkontraktering,
verskansing en totale verkope van graan. Graanverskansing is een
aspek indie totalegraanbemarkingsplan.
Met die vinnige veranderinge in die wêreldwye graanmark word
die gebruik van finansiële produkte essensieel om winste mee
te beskerm en finansiële stabiliteit te verseker. Optimalisering in
boerdery word nie meer beperk tot ‘n beter planter en ploeg nie,
maar ook tot die finansiële optimalisering van enige produsent se
portefeulje. Deur jouself behoorlik in te lig en met goeie adviseurs
aan jou sy, kan die vrees vir verskansing vinnig verdwyn en kan jy
baiegemoedsrus kry.
Verskansing kannieomvattend in een artikel omskryfwordnie en jy
word aangeraai om ‘nmakelaar te kontak vir professionele advies.
TEGNIESEBEMARKINGS-
BESTUURDERS
AgChem verlangdiedienste vanTegnieseBemarkings-
bestuurders in verskeie areas vanSuid-Afrika endie res
vanAfrika.
Diepersoonmoet in staat wees omdie volgende take te verrig:
• Tegniese advies aan agente verskaf
• Verkoopsondersteuning aan agente
• Entoesiastiese kliëntediens
• Verkoop-vooruitskattings
• Demonstrasieproewe tedoen en teorganiseer
• Ophoogtebly endetail-insighê rakendemaatskappy
produkte endienste
• Opleiding enbemarking rakendemaatskappyprodukte
bydie agente
Minimum vereistes:
Naskoolse landbou-kwaliÀkasie,
ondervinding in ‘n soortgelykeposisie.
Moet inbesit wees vandieAVCASA enBASOS sertiÀkaat.
Indiennie,moet dit binne 1 jaar verwerf word.
‘nMarkverwante, prestasiegebaseerde vergoedingspakket
nagelang van kwaliÀkasies enondervindingword aangebied
asookbyvoordele.
E-POSCVNA:
*DieRolfesGroepbiedgelykegeleenthede aan allewerknemers
Hou die Julie-uitgawe van
SAGraan/Grain
dop vir ons
spesiale fokus op bemesting.
Belangstellende adverteerders kan
vir Jurgen vanOnselen kontak by
082 417 3874 of 021 976 4482.
1...,30,31,32,33,34,35,36,37,38,39 41,42,43,44,45,46,47,48,49,50,...92
Powered by FlippingBook