SA Graan April 2014 - page 38

April 2014
36
OP PLAASVLAK
Markteendienste
effek almal verskansingskontrakte, want dit verskans die produsent
teen die risiko dat die prys gaan daal en dat die produsent nie sy
insetkoste gaan verhaal nie. Dit kos gewoonlik ‘n premie, amper net
soos ‘n versekeringspremie.
Voorbeeld
Hieronder is ‘n voorbeeld van so ‘n plan. Let wel: Opsiepryse vir
Julie 2014 is inNovember 2013 bereken. ‘n Produsent in die Noord-
wesProvinsiehet 1000haenplant gewoonlikmieliesmet ‘n langter-
myn gemiddelde opbrengs van 3,5 ton/ha. Sy berekende insetkoste
is R6 500/ha en die Safex-prys vir mielies in Julie 2014 was op
R2 300/ton inNovember 2013.
Met ander woorde die produsent moet minstens R6 500 000 inkry
omgelyk tebreek.Diegrootste risikovirdieprodusent isdatdieprys
virmielies asgevolgvan internasionalepryseendiewisselkoers kan
daal, of dat die onlangse reën, alhoewel laat, steeds die oes met
goeiegevolge sal kandeurhaal.
‘n Bemarkingsplan kan soos volg lyk: Die eerste doel is om die
insetkoste te beskerm, dus ‘n voorseisoenkontrak om 500 ton
@R2100aandiekoöperasie teverkoopen te lewer teen31Julie2014
teendieprys vanR2 100/ton (in effekSafex –R200differensiaal).
‘n Minimumprysverskansingstrategie saam met ‘n graanmakelaar
vir 2 000 van die oorblywende 3 000 verwagte tonne teen ‘n koste
van R180/ton. Hierdie is suiwer illustratief en dien as voorbeelde;
deur beter beplande en berekende strategieë kan dit baie verander
– sienbyvoorbeeldmeer oorminimum-/maksimumstrategie.
Die resultaat kan in
Tabel 1
gesienword.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
Kundigheid is nodig vir effektiewegraanbemarking
1...,28,29,30,31,32,33,34,35,36,37 39,40,41,42,43,44,45,46,47,48,...92
Powered by FlippingBook