SA Graan April 2014 - page 47

Sojabone
perfekvir ’n
groeiende
bedryf.
Sojabone, ’nwyekeusevan ’nenkelebron.
Toppresterendekultivars keeropkeer.
’nVeelsydigepakket viroptimaleproduksieen
doeltreffende risikoverspreiding.
2014/SOY/A/15
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
45
voldoen. Sedert 2000hetGraanSA in samewerkingmet dieMielietrust
en die LNR reeds kwaliteitmonitering van kunsmis en landbou-
chemikalieëbegindoen.
Uit twaalf jaar se resultatewas dit duidelik dat hierdieprojekte ‘ngroot
bydraegelewer het om kwaliteit oor die jare te verbeter.
In terme van kwaliteit staan Graan SA ook sy lede (uitsluitlik lede) by
met dispuutoplossings, sou daar ‘n dispuut ontstaan as gevolg van
substandaard insette.
Wat wetgewing betref, is Graan SA ook op die voorgrond van
onderhandelinge en kommentaar om seker te maak dit beskerm
produsente teen insette van ‘nminderwaardige kwaliteit.
Beskikbaarheid van insette
Graan SA poog om seker te maak dat sy lede veral in belangrike tye
toegang tot genoeg insettehet. DieOrganisasie ishier deurlopendmet
insetrolspelers in kontak oor produsentelede se behoeftes, hetsy dit
nuwe behoeftes is of selfs net hoeveelhede van bestaande produkte
benodig. Graan SA is selfs op ‘n gereelde basis met die regering in
kontak oor nuwe behoeftes om seker temaak dit kan ook regulatories
inSuid-Afrika hanteerword.
Om op te som – Graan SA werk hard daaraan om sy lede op die
voorpunt van insetprystendense te hou sodat hulle op insetkoste
kan spaar. As Graan SA-lede enige vrae het oor insette, kan hulle
die bekwame Bedryfsdienste-span by Graan SA skakel, naamlik
Petru Fourie, dr Marinda Visser, Wandile Sihlobo en Corné Louw by
08600 47246. Ons is tot joudiens.
1...,37,38,39,40,41,42,43,44,45,46 48,49,50,51,52,53,54,55,56,57,...92
Powered by FlippingBook