SA Graan April 2014 - page 30

April 2014
28
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
GRONDBONE
MNR FRANSMINNAARWORDAANGEWYSASDIENUWE
VOORSITTERVANDIEGRONDBONEWERKGROEP.
SORGHUM
MNR LOUISCLAASSEN TREEASVOORSITTEROP.
Min produsente betaal tans hul heffingsgelde vir grondbone. ‘nVer-
soek word gerig aan ons Bemarkingsafdeling om vas te stel watter
persentasie van grondboonlewerings ingevorder word. Die verwer-
kers teenwoordig, het hulself bereid verklaar om die nodige heffing
van hul produsente af te trek, maar dat van hulle nog nooit genader
is vir aftrekkings nie. Bemarkers van Graan SA moet by die ver-
werkers uitkom.
Navorsing
Teelprogram
Daar word gevoel dat ‘n nuwe benadering nodig is ten opsigte van
kultivarteling en -evaluering. Daar is te lank vir navorsers gewagom
knelpunte te identifiseer en teelprogrammedaar testel.Diebedryf in
geheelmoetmeer betrokke raak hierby en eienaarskapneem.
Kapasiteit, kwessies en befondsing moet met die LNR bespreek
word, terwyl die nodige beplanning ook gedoen moet word. Die
daarstel van ‘n privaat inisiatief om navorsing in die grondboon-
bedryf tebevorder,moet ondersoekword.
“Elite” kultivarevaluasie
Die “Elite” kultivarproewe (in samewerkingmet die LNR) en kultivars
wat in finale fases van teling is (F5 en F6) word nog in die komende
jaarbefonds.Daar isbesluit omnievoort tegaanmet diebefondsing
van die teelprogram nie. Daar word eerder gefokus op evaluering
vanbuitelandse kultivars.
Voedselveiligheid: Produsentriglyne enoudits
opplase
Die Wegbreeksessie gee terugvoer dat daar geen oudits tot nou
toe by produsente gedoen is nie. Goeie samewerking word in
die bedryf, na vorige probleme ten opsigte van plaasoudits. Die
Grondboneforumhet ‘npakket, naamlik
Goeie Landboupraktyk,
met
ouditriglyne vir grondbone saamgestel. Die Grondboneforum het
gevoel die effektiefste manier sal wees om die pakkette aan ver-
werkersbeskikbaar testel omdit sodoendeonder produsente tever-
sprei. Pakkette is opbestellingbydieGrondboneforumbeskikbaar.
Oesskatting
Produsentedeelname aan die oesskattingsproses is baie belangrik.
DieOesskattingskomiteegaanhierdie seisoenopmeer akkurateop-
pervlakteskattings van kleiner gewasse, soos grondbone, fokus.
Bevordering vangrondboonbedryf
Daar word ‘n beroep op Graan SA se Graanprodusentontwikke-
lingsprogram gedoen om die bevordering van grondboonproduksie
byontwikkelendeprodusente tehelpbevorder.
Mark
Claassen ligdiewerkgroep indat GraanSAdeel is vandieBiobrand-
stof Implementeringskomitee, waar die grondstowwe vir biobrand-
stof bespreekword.Diebetrokkenheidvanontwikkelendeprodusen-
teenhul deelname tot dieuitvoeringvandiestrategie isnoodsaaklik.
Oesskatting
Me Funzani Sundani meld dat die Oesskattingskomitee hierdie
seisoen daarop fokus ommeer akkurate oppervlakteskattings van
kleiner gewasse, soos sorghum, vry te stel.
Mark/Insette
Sundani gee ‘n oorsig oor die internasionale en plaaslike mark-
situasie van sorghum. Sy het ook die vooruitsigte van die vernaam-
ste insettebespreek.
Aktuele sake by
Wegbreeksessiesbespreek
1...,20,21,22,23,24,25,26,27,28,29 31,32,33,34,35,36,37,38,39,40,...92
Powered by FlippingBook