SA Graan April 2014 - page 28

April 2014
26
Aktuele sake by
Wegbreeksessiesbespreek
D
ie tweede dag van Kongres word gekenmerk deur Weg-
breeksessies vir die verskillende kommoditeite waartydens
aktuelebedryfsaangeleenthedebespreekword.
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
MIELIES
MNR LOUWSTEYTLER TREEASVOORSITTEROP.
LNR
Dr Shadrack Moephuli, hoof uitvoerende beampte van die Land-
bounavorsingsraad, het die sessie meegedeel dat twee soorte
droogteverdraagsame kultivars vir mielies ontwikkel word – een ‘n
nie-GMO konvensionele kultivar vir water-effektiewemielies en die
ander ‘nGMO-kultivar.
Mielie-invoertarief
Mnr Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA,
meld dat daar beplanword om aansoek te doen vir ‘n nuwemielie-
invoertarief. Dit sal nádie komende verkiesinggedoenword.
Nuwemarkte
De Villiers noem dat die meeste witmielies na Zimbabwe uitgevoer
word.Mexiko is ‘ngoeiemarkomnauit tebrei viroorskotwitmielies in
2014, terwyl Japandiegrootsteuitvoermarkvir geelmielies is.
Die sessieword ingelig oor mnr Wessel Lemmer se besoek aan die
Oekraïne en die Midde-Ooste teen die einde van 2013. Tydens die
besoek het hy ondermeer gevind dat Iran sowat 3miljoen ton geel-
mielies per jaarmoet invoer en die Emirate en Saoedi-Arabië sowat
2,2miljoen ton. China voer 5miljoen tonmielies per jaar in en tans
wys hulleAmerika semielies vandiehand as gevolg vandieGMO’s.
Mark
Die sessie word ingelig dat opdrag ontvang is vir die rapportering
van invoere en uitvoere deur die Vraag-en-Aanbodkomitee. Ná die
Oesskatting en die Suid-AfrikaanseGraaninligtingsdiens (SAGIS) se
syfers vrygestel word, laat weet die Vraag-en-Aanbodkomitee wat
sy verwagting is vir invoere en uitvoere na aanleiding van inligting
wat hy vanaf die handelaars ontvang. Hoofbestuur het ‘n mandaat
gegeedat sodra daar twyfel is indie syfers of daar nie genoegdeel-
name is nie, ‘n statutêre aansoekweer ingedienmoet word.
DieBemarkingsraadhet aansoek gedoenom ‘n senior ekonoom aan
te stel wat voltyds monitering kan doen. Die Trusts het die fondse
goedgekeur.
Lede van die vergadering vra of SAGIS nie die verbruiksyfers op ‘n
weeklikse basis kan vrystel nie. Mnr Chris Schoonwinkel meld dat
die mark die nodige inligting het om die balans tussen kopers en
verkopers in diemark beter te posisioneer en dit moet deursyfer na
produsente toe,maar die inligtingbereik hullenie.
DeVilliersnoemdat dit belangrik isom teweetwat diespekulantese
posisie is, wanneer hulle lank of kort gaan.
Die sessie besluit onder meer dat volstaan word met Hoofbe-
stuur se mandaat oor SAGIS-syfers, dat ‘n voorstel wat behels dat
SAGIS-verbruiksyfers op ‘n weeklikse basis vrygestel word, onder-
soek word en dat ondersoek ingestel word na die aankoop van ‘n
stoel bySafex.
Liggingsdifferensiaal
De Villiers bevestig dat Kongres se besluit in 2006 oor die saak nie
verander het nie. Hoofbestuur het besluit dat indien die liggings-
differensiaal nie afgeskaf kan word nie, daar gekyk moet word na
basisverhandelingenverbetering indiedeursigtigheidvandiemark.
Verskeie lede van die vergadering stem nie saammet die afskaffing
vandie liggingsdifferensiaal nie.
1...,18,19,20,21,22,23,24,25,26,27 29,30,31,32,33,34,35,36,37,38,...92
Powered by FlippingBook