SA Graan April 2014 - page 35

Hulle ontvang
toekennings
byKongres
K
ongres word elke jaar op ‘n hoë noot afgesluit met die
toekennings wat gemaak word vir die beste spreker tydens
Kongres asook die beste skrywers in
SA Graan/Grain
.
Vanjaar het Michiel Smuts, Gawie Lombard, André Nel,
WilliamDeale en prof Charlie Reinhardt elkeenmet ‘n glimlag (en ‘n
trofeeof tjek indiehand) huis toegegaan.
1: Die pers wys gewoonlik die beste spreker by Kongres aan, maar
vanjaar is besluit om die toekenning aan die beste “Tweeter” by
Kongres te gee.Michiel Smuts (links) het namensGawie Lombard (regs)
ge
tweet
. Gawie wou weet of daar ‘n liggingsdifferensiaal op diesel is.
Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) het dié toekenning aan die twee
manne vandieWes-Kaapoorhandig.
2: André Nel enWilliam Deale van die LNR-Instituut vir Graangewasse
se artikel “Bewaringsboerdery presteer in 2012/2013 se droogte” (wat
in die September 2013 uitgawe van
SA Graan/Grain
verskyn het), is
deur die Redaksiekomitee aangewys as die jaar se beste artikel.
Cobus van Coller (voorsitter van die
SA Graan/Grain
Redaksiekomitee)
enLouwSteytler oorhandigdieprysgeldaanAndré –Williamwasnieby
Kongres teenwoordignie.
3:ProfCharlieReinhardt (buitengewoneprofessor inOnkruidwetenskap,
Universiteit van Pretoria en dekaan: Villa Academy) het vanjaar die
Koster-skild vir die beste reeks artikels (“Ken jou onkruiddoder”) wat
gedurende die afgelope jaar in
SAGraan/Grain
gepubliseer is, ontvang.
Francois Smit (regs) het die wisseltrofee namens die streek aan hom
oorhandig. LouwSteytlerwas byomhomgeluk tewens.
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur:
SAGraan/Grain
1
2
3
1...,25,26,27,28,29,30,31,32,33,34 36,37,38,39,40,41,42,43,44,45,...92
Powered by FlippingBook