SA Graan April 2014 - page 31

29
April 2014
SOJABONE
MNR JANGREY TREEASVOORSITTEROP.
SONNEBLOM
MNR JOHNRANKIN TREEASVOORSITTEROP.
Mark
Dr Erhard Briedenhann lewer ‘n voorlegging oor hoe die verwer-
kingskapasiteit vir sojabone in Suid-Afrika groei. Perskapa-
siteit het in 2012 600 000 ton beloop, terwyl nuwe kapasiteit vir
1,5 miljoen ton tans opgerig word. Volvet sojaboonverwerkingska-
pasiteit beloop tans 580 000 ton. Dr Briedenhann meen dat indien
genoeg sojabonehier geproduseer kanword, kandie land teen2020
selfvoorsienend tenopsigte van sojaboonoliekoekwees.
Inligtingsbehoeftes
Mnr Corné Louwnoemdat soos die bedryf ontwikkel, daar ‘ngroter
behoefteontstaanvir tydigemarkinligting, soosplaaslikeperssyfers
en invoereenuitvoerevanolieenoliekoek. Stappewordgedoenom
behoorlike inligtinghieroor tebekom.
Liggingsdifferensiaal
Grey gee terugvoer oor die druk wat vanaf die JSE ervaar word om
‘n liggingsdifferensiaal vir sojabone in te stel. Die JSEhet besluit om
vir eers die
status quo
van geen liggingsdifferensiaal te handhaaf,
maar het gewaarsku dat die druk vir ‘n liggingsdifferensiaal groter
kan word. Die Wegbreeksessie is dit eens dat die instel van ‘n lig-
gingsdifferensiaal vir sojabone ten sterkste teengestaanmoetword.
Persmarge
Louw toon deur middel van ‘n voorlegging die persmarge wat tans
vir sojaboonpersebeskikbaar is. Diepersmarge-model toonook aan
wat diemaksimumprys iswat sojaboonpersevir sojabonekanbetaal
om steedswinsgewend tewees.
Safex
Die sessieword ingeligdat die JSEdie kontrakgrootte van sojabone
verander het van25 tonna 50 ton. Die sessiebesluit dat die JSE ver-
soekwordomdie instel van ‘n 10 ton-kontrak teoorweeg.
Saad
Louwnoemdat terugvoer van verskeiemaatskappye ontvang is oor
die beskikbaarheid van sojaboonsaad vir die 2014/2015-produksie-
seisoen.Voorlopigeaanduidings isdatdiemeestevandiemaatskap-
pyehul saadhoeveelhede verdubbel het teenoor verlede jaar.
Navorsing
Die sessie dui aan dat die rede waarom so baie blomme deur soja-
boonplante inSuid-Afrikaafgespeenwordasookplantestandproewe
vir verskillendekultivarsenkultivargroepindelingsper klimaatstreke,
navorsingsprioriteite is.
Oesskatting
Deelname aan die oesskattingsproses word beklemtoon en pro-
dusente stem inomdaaraandeel teneem.
Sonneblomolie-invoertarief
MePetru Fouriemelddat Suid-Afrika ‘n rekordsyfer van 192 000 ton
sonneblomolie gedurende 2012 ingevoer het. Graan SA beplan om
by dieDepartement vanHandel enNywerheid ‘n aansoek vir ‘n son-
neblomolie-invoertarief in tedien.
Insette/Produksie
Dr André Nel, van die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG),
rapporteer dat daar tansmin navorsingsprojekte oor sonneblom is.
Huidige projekte behels: Kultivarevaluasie waaraan vyf saadmaat-
skappye deelneem; die effek van bakterie gebaseerde biokunsmis
op sonneblom; en ‘n bewaringsbewerkingsprojek wat hierdie sei-
soen begin het. Die siekte-opname projek, wat deur OPOT vir een
jaar befonds is, is afgehandel.
Grondgesondheid
Dr Ronél Hendriks, vanBio-Solutions, het ‘n voorleggingoor “Biolo-
giese perspektief op grondgesondheid” gelewer met fokus op die
drie komponentewat grondgesondheid beïnvloed, naamlik die siek-
tedruk vangrond, plantstres enplantweerstand.
Oesskatting
Deelname aanopnames vandieOesskattingskomiteewordbeklem-
toon. Daar word besluit om die presensielys van die Sonneblom
Wegbreeksessie aan die Oesskattingskomitee deur te stuur, tot be-
vordering vanprodusentedeelname.
Mark/Insette
Fourie lewer ‘n oorsig oor die internasionale en plaaslikemarksitua-
sie van sonneblom. Die verandering van die bemarkingsjaar (einde
Februarie tot beginMaart) word voorgelê en klemword gelê op die
noodsaaklikheid van ‘n logboek omdieselkorting te kan terugeis.
1...,21,22,23,24,25,26,27,28,29,30 32,33,34,35,36,37,38,39,40,41,...92
Powered by FlippingBook