SA Graan April 2014 - page 29

27
April 2014
WINTERGRAAN
MNRANDRIES THERON TREEASVOORSITTEROP.
Die sessie besluit dat die beleid om die liggingsdifferensiaal af te
skaf, bly staan totdat Kongres anders besluit.
Grondhervorming
Die sessieword ingelig dat dit Graan SA se standpunt is dat ekono-
miesegrondwaardes in standgehoumoetwordendat dieOrganisa-
sieniebereid isom saam tewerkof toe tegee aanenigietswat gaan
veroorsaak dat diemarkwaarde vangrond sal daal nie.
Die staat is besigmet pogings om te bepaal hoe om die grondher-
vormingsproses te finansier. Die Nasionale Ontwikkelingsplan wat
ingestel is, dui aandat 20%grondper distrik geïdentifiseerword vir
die staat om te koop, waarvandie staat slegs die helfte sal betaal en
die ander helfte deur die ander rolspelers in die distrik. Graan SA
kan egter nie instem tot hierdieproses nie enmoetmet ‘noplossing
vorendag komwat ekonomieswerkbaar is.
Mark/Insette
De Villiers doen ‘n voorlegging oor die nuutste verwikkelinge in die
plaaslike en internasionale mark. Die wêreld se graanproduksie is
tans hoër as die verbruik. Die voorraadvlakke vandiewêreldhetwel
herstel ná verlede jaar se droogte in Amerika. Mielieproduksie het
gegroei en die voorraad het ook versterk en dit is die rede vir die
daling inpryse.
Dieselrabat
Mnr Willie Linde verduidelik dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens
(SAID) in Desember 2013 uitsluitsel gegee het dat hulle dieselkor-
tings gaan uitbetaal vir die tydperk vanaf 1 November 2009 tot
30 Maart 2013 waar logboeke nie gehou is nie, maar ‘n produsent
kan net vir 80% van sy aankope kwalifiseer (dus 80% van 80%). Van
April 2013moet bewys gelewerworddeurmiddel van ‘n logboek.
Mnr HansieViljoenmelddat dieSAID produsente se BTW terughou
in sy omgewing as gevolg van die dieselrabat. De Villiers stel voor
dat ‘n belastingkundige gekontak word om ‘n regsopinie te gee oor
SAID sepraktyke indié verband.
Bemarkingsjare
Mnr Cobus van Coller meld dat daar in sy streek gemeen word dat
die bemarkingsjaar met twee maande vervroeg moet word – dus
vanaf 1Maart tot 28Februariemoet loop.Die sessieword ingeligdat
SAGIS reeds besig is omdiebemarkingsjaar aan tepas.
Chemiese inligting
Mnr Neels Ferreira versoek dat inligting rondom chemiesemiddels
op ‘n gereelde basis bekend gestel word, soos met kunsmis. Dit is
vangroot waarde vir produsente tenopsigte van aankoopdatums.
Koringbedryf
In ‘n indringende bespreking van probleme, maar ook geleenthede
indiebedryf, het ‘nhele aantal puntena voregekom.
Jongprodusente ispositief oordie toekomsvandiebedryf, al lyk
sekere aspektenie altyd rooskleurignie. Nuwe, jongprodusente
moet gehelpwordom teontwikkel tot ‘n volhoubare vlak.
Alternatiewe binnelandsemarkgeleenthede, soos biobrandstof,
moet aandaggeniet.
Uitvoermoontlikhede na nismarkte vir hoëkwaliteitkoring moet
aandaggeniet.
Waarborge wat in die vorige bedeling bestaan het en verval
het, het gelei tot ‘n afname in koringproduksie van nagenoeg
1,5miljoenha tot 500 000ha.
Koringproduksie in die Wes-Kaap het gestabiliseer, terwyl
produksie in die Vrystaat skerp afgeneem het – hoofsaaklik
weens meer winsgewende alternatiewe gewasse en seisoenale
klimaatverskuiwing.
Koringprodusente ervaar ‘n gebrek aan voldoende toegang tot
markte; gepaste kultivars met bevredigende toename in op-
brengsteontbreek.
Hoemeer goeie kwaliteit koringgeproduseerword, hoegroter is
die plaaslike vraag na laer kwaliteit koring om die sogenaamde
“grist” vir bakdoeleindes teoptimeer.
Dieproduksie vanhoëkwaliteitkoringbevorder invoere.
Diebeskikbaarheidvanhoëkwaliteitkoring issteedsbelangrikvir
dieplaaslikemark,maar die aanbodoorskrydie vraag.
Die binnelandse markomstandighede lei daartoe dat Suid-Afri-
kaanse koring teen die gemiddelde invoerprys waardeer word
ongeag die bogemiddelde intrinsieke maal- en bakkwaliteit
daarvan. ‘nTonbrood sewaarde isR17000 teenoor ‘n ton koring
vanR3 000.
Die sentralisasievanmeulens enbakkeryebehoort aangespreek
te word deur maalbedrywe na die platteland te desentraliseer.
Kleiner, onafhanklikemaatskappyewat met mekaar meeding, is
verkieslik.
Insette
Mnr Richard Krige stel voor dat landboumaatskappye se finansie-
ringsperiode ten opsigte van produksielenings aan produsente, na
einde Maart in plaas van einde Desember moet skuif. Dit sal pro-
dusente in staat stel om koring te verkoopwanneer oesdruk vermin-
der het. ‘nVoorstelwordgemaakdatOverbergAgri enMKBversoek
wordommaalfasiliteiteop te rig. KaapAgri besit 37%vanPioneer en
sal niemet eiebelange kompeteer ommaalbedrywighedeuit tebrei
nie. Krigemeld dat die JSE se stelsel vir diskontoberekening reeds
verander sodat pryse tussen April en Oktober in ag geneemword,
watmeebringdat diegraaddiskonto kleiner en regverdiger is.
Biobrandstof
MnrWessel Lemmer gee kortliks terugvoer oor bio-etanolproduksie
in dieWes-Kaap. Die provinsiale regering ondersteun die bedryf en
beleggers is nodigomproduksiegeriewehier te vestig.
1...,19,20,21,22,23,24,25,26,27,28 30,31,32,33,34,35,36,37,38,39,...92
Powered by FlippingBook