SA Graan April 2014 - page 46

April 2014
44
Produksie-insette:
GraanSA is só tot lede sediens
g
raan SA se missie is om kommoditeitstrategiese
ondersteuning en dienste aan sy lede te voorsien om
sodoende volhoubaarheidopdieplaas tehelp verseker.
Een van die bene van Graan SA wat bydra tot die
volhoubare winsgewendheid van sy lede, is Graan SA
se Produksie/Insetwerkgroep deur middel van die monitering van
produksie-insette. Hierworddeurlopendgekyknadieprys, kwaliteit
enbeskikbaarheid van insette.
Hierdie diens het ten doel om te verseker dat lede vanGraanSA hul
insette deurlopend in die hande kan kry teen die beste moontlike
prys vir die regte kwaliteit.
Prys van insette
Graan SA moniteer deurlopend die pryse van plaaslike en
internasionale insette. Só kan seker gemaak word dat plaaslike
produsente die regte prys vir hul insette betaal en wel sodoende
kompeterend kan wees teenoor hul internasionale eweknieë. ‘n
Voorbeeld hiervan is die byhou van internasionale kunsmispryse
en om die tendense daarvan te vergelyk met wat in die plaaslike
kunsmismark gebeur. Waar tendense dramaties vanmekaar verskil,
kan die redes daarvoor verder ondersoek word en selfs met die
plaaslike kunsmismaatskappyeopgeneemword. Sóhet GraanSA al
by verskeiegeleenthedeongerymdhede inbedryweuitgewys.
Deursigtigheid en kompetisie word dus hierdeur in die insetom-
gewingbevorder. Daarwordook deurlopendgepoogombelangrike
insetinligting tydigby ledeuit te kry.
Insettewaaropgefokusword, issaad,kunsmis, landbou-chemikalieë,
brandstof en landbou-masjinerie.
Kwaliteit van insette
Graan SA poog dat die insette wat produsentelede aankoop, van
goeie gehalte is en dat dit veral aan die wetlike vereistes moet
OP PLAASVLAK
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
INSET
-oorsig
1...,36,37,38,39,40,41,42,43,44,45 47,48,49,50,51,52,53,54,55,56,...92
Powered by FlippingBook