SA Graan April 2014 - page 27

Mnr Andries Theron, visevoorsitter van Graan SA en voorsitter van
die Bemarkingswerkgroep, het produsente tydens Kongres ingelig
aangaandeheffinginkomste asook die aanwendingdaarvan.
Waar die heffinginkomste verlede jaar ‘n rekordsyfer bereik het, kon
GraanSAdaarin slaag omdaarop te verbeter, ten spyte van ‘n swak
seisoen indiewestelikedele vandieproduksiegebiede (
Grafiek 1
).
Die laagtepunt van 2007/2008 is duidelik iets van die verlede
(
Grafiek 2
). Die konstante aantal produsente wat heffing betaal,
wys daarop dat daar ‘n wedersydse vertroue tussen produsent en
organisasiegevestig is.
Theron het Kongres daarop gewys dat die bestaande heffing van
R2/ton van krag is sedert Mei 2002. Stygende koste het dit egter
genoodsaak om ná twaalf jaar ‘n versoek aan Kongres te rig om ‘n
aanpassing te maak ten einde Graan SA in staat te stel om op ‘n
volhoubarebasis diebelange vangraanprodusente tedien.
Die voorgestelde bedryfsheffing per gewas per ton aanpassingwat
deur Kongres goedgekeur is, is soos volg:
Mielies: R2,50
Sojabone: R5
Sonneblom: R5
Sorghum: R2,50
Koring: R3
Gars: R3
Kanola: R4
Grondbone: R13
Hierdiebedrae sluit BTWuit.
“Onswil ons ledebedankvir elkeensebydrae tot dievolhoubaarheid
van ‘n organisasie wat ‘n toekoms verseker vir graanprodusente in
Suid-Afrika,” het Therongesê.
SAGrain/
Sasol Nitro fotokompetisie
Kongreshetdieversoekgoedgekeurom ‘naanpassingaandiebestaande
heffing vanR2/ton temaak.
1...,17,18,19,20,21,22,23,24,25,26 28,29,30,31,32,33,34,35,36,37,...92
Powered by FlippingBook