SA Graan Oktober 2014 - page 66

Spooroliesaadpryseprodusentegenoegsaam
aanomhul plantvoorneme teverhoog?
d
ie termynpryse wat op die JSE verhandel, spoor nie
‘n verhoogde produksie van oliesade aan nie. Pryse
van ou seisoen voorrade verhandel tot Desember teen
gunstige prysverhoudings teenoor mielies, maar in die
langer termyn is die prysaanbiedinge vir nuwe seisoen
sojabone en sonneblomsaad teleurstellend.
Die artikel wysdaaropdat prysseine soos verlede jaar, onvoldoende
is om te verseker dat sojaboon- en sonneblomsaadproduksie ge-
noegsaam uitbrei om aan die plaaslike persbehoeftes te voldoen.
Die redes hiervoorwordook gegee.
Wanneer gaanVSAmielie- en
sojaboonpryse vanjaar ‘n seisoenale
pryslaagtepunt bereik?
Produsente in die VSA het teen die tweede week van September
nog net slegs 4% van die land se mielies gestroop, terwyl hande-
laars verwag het dat 6% reeds gestroop sou wees. Die vyf jaar
gemiddelde syfer staanop 9%.
Pryse verhandel op die CME-termynmark inChicago teen lae vlakke
waarteen VSA produsente nie winsgewend kan produseer nie. Die
vraag is of hierdie realiteit VSA pryse sal ondersteun en of pryse
nog laer kan verhandel voordat ‘n seisoenale laagtepunt in pryse
bereikword?
Volgens sekere markontleders in die VSA kan die verloop van die
oes in die VSA nog prysdrukmeebring totdat ongeveermeer as die
helfte van die VSA oes gestroop is. Die keerpunt kan gedurende
Oktober bereik word wanneer die grootste deel van die VSA oes
gestroopword.
Grafiek 1
dui daarop dat die oesperiode in die VSA nie noodwendig
gepaardgaanmet seisoenale laagtepuntprysvlakke nie. Die huidige
prysvlakke vergelykmet pryse indieVSAgedurende 2009/2010.
Suid-Afrika is ‘nnettouitvoerlandendingmet dieVSAop ‘nvry-aan-
boord (v.a.b.) basis indiewêreldmarkmee.
Grafiek 2
stel voor hoe huidige v.a.b.-pryse virmieliesmet pryse op
dieCBOTvir lewering inDesember2014, driemaande later, vergelyk.
Die korrelasie tussen die v.a.b.-mielieprys en die CBOT-mieliepryse
vir lewering inDesember is 0,97.
Die noue korrelasie word daaraan toegeskryf dat die VSA ‘n
netto uitvoerland vir mielies is en dat uitvoerpryse, pryse op die
termynbeurs rig. VSA pryse korreleer ook goedmet mieliepryse op
dieTokio enChinesemarkte.
Die korrelasie tussen die JSE naaste kontrakmaandprys vir geel-
mielies en die v.a.b.-golfprys oor dieselfde tydperk, toon egter ‘n
swakker korrelasie van 0,63. Die naaste kontrakmaandpryse en
die CBOT-mielietermynkontrak vir Desember het ‘n nouer korrelasie
van 0,67.
Die plaaslike fundamentele markfaktore in die Suid-Afrikaanse
graan- en oliesademarkte kan nie buite rekening gelaat word nie.
WESSEL LEMMER,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
GRAANMARK
-oorsig
18September 2014
OP PLAASVLAK
64
Grafiek 1: V.a.b.-prysbewegings virmielies (dollar/ton) indieVSAge-
durendedie seisoenaleoes vanafmiddel-September tot eindeNovember.
Grafiek 2: Vergelyking tussendieCBOT-mieliepryse vir lewering inDesem-
ber 2014 (sent/skepel) endie v.a.b.-golfprys (dollar/ton).
Oktober 2014
1...,56,57,58,59,60,61,62,63,64,65 67,68,69,70,71,72,73,74,75,76,...124
Powered by FlippingBook