SA Graan Oktober 2014 - page 68

Invoere het al in die verlede die druk wat vraag op pryse uitoefen
verligwaarna plaaslike pryse skerpgedaal het na-plant. ‘nVerwagte
swaai indiepers van sojabonena sonneblomsaad kanook bydra tot
die hoër verwagte prysvlakke vir sonneblomsaad. Dit lyk asof die
persmarge vir sojabone kan daal tot voordeel van ‘n toename in die
pers van sonneblomsaad.
Die verhoogde perskapasiteit en binnelandse vraag na plaaslike
oliesade behoort hoër pryse relatief tot mieliepryse te ondersteun.
Dit gebeur omdat oliekoekinvoere teen laer pryse kan geskied
(Grafiek 5). Produsente se plantvoornemens vir oliesade kan
negatief beïnvloed word indien die prysverhoudings ná Desember
tussen oliesade en mielies tot voordeel van mielies sou aanhou
toeneem. Soos dit verlede jaar die geval was, is vanjaar se langter-
mynprysseine onvoldoende om die nodige verhoogde produksie
vanoliesade teenoormielies aan temoedig.
Prysvooruitsigte vir koring inSuid-Afrika
Koringprysvlakke is vir lewering in Desember 2014 2% laer en be-
hoort weer teen Maart 2015 bykans na die huidige prysvlakke op
15 September te herstel. Oesdruk met die lewering van koring in
Desember 2014 kan daartoe lei dat koring bykomende prysdruk
ervaar (Grafiek 6).
OKT 2014 - DES 2014
JAN 2015 -MRT 2015
APR 2015 - JUN 2015
JUL 2015 - SEP 2015
Rand/dollar
10,05
9,90
9,75
9,55
Repokoers
5,75
6,00
6,00
6,50
OKT 2014 - DES 2014
JAN 2015 -MRT 2015
APR 2015 - JUN 2015
JUL 2015 - SEP 2015
Rand/dollar
11,30
11,70
12,00
12,40
Repokoers
6,25
6,75
7,00
8,00
TABEL 1: SCENARIO 1.
TABEL 2: SCENARIO 2.
OP PLAASVLAK
66
Grafiek 3: Persmarge (nabelasting).
Grafiek 5: Persentasieverskil in toekomstigeprysvlakkewat opdieCBOT
verhandel.
Grafiek 4: Persentasieverskil in toekomstigeprysvlakkewat opdie JSE
verhandel.
Grafiek 6: Die toekomstigeprysvlakke vir kommoditeitewat opdie JSE
verhandel soos op 15September 2014.
GRAANMARK-OORSIG
Oktober 2014
1...,58,59,60,61,62,63,64,65,66,67 69,70,71,72,73,74,75,76,77,78,...124
Powered by FlippingBook