SA Graan Oktober 2014 - page 13

5: “GraanSA sehoofbestuur is ‘n familiewaarvanons vanaand afskeid
neem. Die leierskap indieorganisasie is uitstekend,”was Phillip en Lettie
Erasmus segroetwoorde.
6: DissieKruger deel ‘n spesialeoomblikmet LouwSteytler –wat in
dieselfdeGraanSA-streek as hyboer. “GraanSA lewe, hoor, haal asem,
praat enwordgehoor regoor die land enworduit allegemeenskappe
verteenwoordig,” het Dissiegesê. Hyhet sy vrou, Esmien, “wat altyd
die fort gehouhet opdieplaas” bedank.
7: 2014 se erkenning vanuitnemendheid aan ‘n lid vandieGraanSA-
hoofbestuurwat ‘n inspirasie vir ander is, is toegeken aan JacoMinnaar
(links). JanniedeVilliers (uitvoerendehoofbestuurder) het dit aanhom
oorhandig.
8:GraanSA se vise-voorsitter, VictorMongoato, het dieGraanSA
Reisiger vandie Jaar-toekenning van JanniedeVilliers ontvang. Victor
seplaas is geleënabyMatatiele indieOos-Kaap, sowat drieure se ry
vanaf dienaaste lughawe, Durban. Om vergaderings namensGraanSA in
Gautengby tewoon, vereis dus telkens ‘n vlugnaORTambo-lughawe, ‘n
reis per voertuig, ‘n terugvlug endie terugtoghuis toe.
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...124
Powered by FlippingBook