SA Graan Mei 2014 - page 45

43
May2014
EVENT
(GEEN)
GEWAS
GEENEIENSKAP
MAATSKAPPY
JAARGOED-
GEKEUR
MON87701 xMON89788
Sojaboon
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2013
MON89788
Sojaboon
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2013
DAS-44406-6
Sojaboon
Onkruiddoderverdraagsaam
DowAgroScience
2013
DAS-40278-9
Mielies
Onkruiddoderverdraagsaam
DowAgroScience
2012
CV127
Sojaboon
Onkruiddoderverdraagsaam
BASF
2012
MON89034 xTC1507 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam DowAgroScience/Monsanto
2012
MIR604
Mielies
Insekweerstand
Syngenta
2011
BT11 xGA21
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
BT11 xMIR604
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
MIR604 xGA21
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
BT11 xMIR604 xGA21
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
BT11 xMIR162 xMIR604 xGA21 Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
BT11 xMIR162 xGA21
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
BT11 xMI162 xTC1507 xGA21 Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2011
TC1507 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Pioneer Hi-Bred
2011
59122
Mielies
Insekweerstand
Pioneer Hi-Bred
2011
NK603 x 59122
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Pioneer Hi-Bred
2011
356043
Sojaboon
Onkruiddoderverdraagsaam
Pioneer Hi-Bred
2011
305423
Sojaboon
Hoër oleïensuur-inhoud/Onkruiddoderverdraag-
saam
Pioneer Hi-Bred
2011
305423 x 40-3-2
Sojaboon
Pioneer Hi-Bred
2011
TC1507 x 59122
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam DowAgroScience
2011
TC1507 x 59122 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam DowAgroScience
2011
LLRice62
Rice –Oryza sativa Onkruiddoderverdraagsaam
Bayer
2011
LLKatoen25
Katoen
Onkruiddoderverdraagsaam
Bayer
2011
MON863
Mielies
Insekweerstand
Monsanto
2011
MON863 xMON810
Mielies
Insekweerstand
Monsanto
2011
MON863 xMON810 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2011
MON88017
Mielies
Insekweerstand
Monsanto
2011
MON88017 xMON810
Mielies
Insekweerstand
Monsanto
2011
MON89034 xTC1507 x
MON88017 x 59122
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam
DowAgroScience/
Monsanto
2011
MON810 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2004
MON810 xGA21
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2003
TC1507
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Pioneer Hi-Bred
2002
NK603
Mielies
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2002
GA21
Mielies
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2002
Bt11
Mielies
Insekweerstand
Syngenta
2002
T25
Mielies
Onkruiddoderverdraagsaam
AgrEvo
2001
BT176
Mielies
Insekweerstand
Syngenta
2001
Topas 19/2,Ms1Rf1,Ms1Rf2,
Ms8Rf3
Kanola
Onkruiddoderverdraagsaam
AgrEvo
2001
A2704-12
Sojaboon
Onkruiddoderverdraagsaam
AgrEvo
2001
TABEL 2: GMO-
EVENTS
GOEDGEKEUR KRAGTENS DIE GMO WET 15, 1997. TIPE GOEDKEURING: KOMMODITEITSKLARING (SLUIT
EVENTS
WATALGEMENEVRYSTELLINGSKLARINGVERKRYHETVOORKOMMODITEITSKLARINGUIT). GEBRUIKVANDIE
EVENT
: INVOERVIRGEBRUIK
ASVOEDSEL OF VOER.
is egter of het Suid-Afrikaanse produsente toegang tot die nuutste
GMO-saadtegnologie?
Tabel 1
en
Tabel 2
dui die GMO-
events
aan wat onderskeidelik vir
algemene vrystelling in Suid-Afrika en vir kommoditeitsklaring
goedgekeur is (soos teen einde Januarie 2014). Indien ‘n
event
kommoditeitsklaring-goedkeuring het, mag dit ingevoer word
vir voedsel en veevoer, terwyl ‘n
event
wat goedkeuring het vir
algemene vrystelling, kommersieel aangeplant en in- en uitgevoer
kanword.
Gesien uit die verskil tussen
events
wat goedgekeur is vir
kommoditeitsklaring (40) en die
events
goedgekeur vir algemene
vrystelling (16), is dit duidelik dat plaaslike produsente nie toegang
het tot die jongste GMO-saadtegnologie wat aan produsente in
ander landebeskikbaar is nie.
Dit is so dat van die GMO-tegnologiese eienskappe, soos wortel-
wurmweerstand, nie van toepassing is op Suid-Afrika nie. Dit kan
een van die redes wees vir die groot verskil tussen
events
goedge-
keur vir kommoditeitsklaring en
events
goedgekeur vir algemene
vrystelling.
Daar is egter heelwat van die
events
wat goedgekeur is vir kom-
moditeitsklaring, maar nie vir algemene vrystelling nie en daarom
nie vir plaaslikeprodusentebeskikbaar is nie.
GraanSAbeywer homdaarvoor om te sorgdat sy lede toegang het
tot die jongste tegnologie om kompeterend te bly met die res van
die wêreld en is daarom deurlopend met tegnologieverskaffers en
regulatoriese amptenare ingesprek.
Dit is immers Graan SA se standpunt dat tegnologie wat nog nie
vir plaaslike produsente beskikbaar is om te produseer nie, ook
nie as kommoditeitsinvoere toegelaat behoort te word nie. Sodra
dit toegelaat word, kompeteer Suid-Afrikaanse produsente op ‘n
ongelyke speelveldmet internasionalemededingers aanwie hierdie
tegnologie reeds beskikbaar is.
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52,53,54,55,...100
Powered by FlippingBook