SA Graan Julie 2014 - page 90

Julie 2014
88
Diemieliemark in die
Midde-Oostewink
S
uid-Afrika het vir die 2014/2015-bemarkingsjaar ‘n uitvoer-
bare surplusmielies van byna 1,8miljoen ton geproduseer.
GraanSAprojekteer dat 600 000 tonhiervangeelmielies en
ongeveer 1,2miljoen tonwitmielies is. Ons sal voortdurend
nuwe uitvoermarkte moet ontwikkel om seker te maak dat die
jaarlikse uitvoersurplus uitgevoer word voordat mielies in dieNoor-
delikeHalfrondlandegeoesword.
Die beskikbare uitvoergleuwe (
slots
)
Daar word uit die handelsomgewing van die sogenaamde uit-
voergleuwe kennis geneem. Dit is belangrik om te weet dat hierdie
uitvoergleuwe teen ‘nkosteby terminalebespreekenaanuitvoerders
geallokeerword.
Tydens die skryf van die artikel het gerugte die rondte gedoen dat
ons uitvoerseisoen vanjaar tot en met Oktober kan strek. Sedert-
dien het die Oesskattingskomitee die produksiesyfer vir mielies
verhoog en blyk dit dat die uitvoerbare surplus potensieel tot
Desember kan strek.
Een van die redes hiervoor kan toegeskryf word aan die stadiger
leweringstempo. Daar was byvoorbeeld teen 16 Mei vanjaar slegs
50% van die vorige jaar se uitvoersyfer uitgevoer. Gedurende
Oktober word sekere Noordelike Halfrondlande se nuwe seisoen
oeste gestroop en kan ou seisoen pryse gedurende Oktober as
gevolghiervanbegindaal.
Dit is nie wenslik om teen Oktober uitvoerbare voorrade in besit
te hê nie omdat dit pryse teen uitvoerpariteitsprysvlakke hou.
Neem kennis dat die sogenaamde uitvoergleuwe nie noodwendig
bevestigde uitvoere is nie, maar net ‘n aanduiding van handelaars
se beplande voorgenome uitvoere. Werklike uitvoertransaksies
moet plaasvind om die uitvoergleuwemee te vul en die transaksies
kan uitwas indienSuid-Afrika se uitvoerpryse niemet die pryse van
ander uitvoerlande kanmeedingnie.
Mielies beskikbaar vir diepsee uitvoere
Suid-Afrika het verlede jaar ongeveer 520 000 ton mielies na
Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland (BLNS-lande) uitgevoer
en behoort na verwagting vanjaar weer dieselfde hoeveelheid uit te
voer.
Indien Suid-Afrika 1,77 miljoen ton mielies vir uitvoere beskikbaar
het en nagenoeg 520 000 ton na die BLNS-lande kan uitvoer,
beteken dit dat die land 1 250 000 ton mielies na diepsee uitvoer-
bestemmingsmoet uitvoer voordat dieVSAoes gedurendemiddel-
September gestroopword.
Dit sou voordelig wees vir pryse vanaf Oktober indien die onder-
staande uitvoermikpunt tussen Mei tot Oktober 2014 bereik sou
konword.
Die uitvoermark virmielies gedurende
2013/2014 (Mei - April)
Grafiek 1
dui die hoeveelheidmielies in ton aanwat uit Suid-Afrika
na verskeie uitvoerbestemmings gedurende 2013/2014 uitgevoer
is. Uitvoere na dié lande word deur verskeie fundamentele faktore
beïnvloed en dit is nie gewaarborg dat Suid-Afrika elke jaar
OP PLAASVLAK
Uitvoere /Mielies /Midde-Ooste / Surplus
Bemarking
WESSEL LEMMER,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en
WANDILE SIHLOBO,
ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
MEI
JUNIE
JULIE
AUGUSTUS SEPTEMBER
OKTOBER
Uitvoertempo
Mei tot Oktober 2013
233 854
289 080
349 818
351 163
184 806
94 054
Uitvoermikpunt
Mei tot Oktober 2014
50 000
300 000
350 000
350 000
150 000
50 000
TABEL 1: DIEPSEE UITVOERMIKPUNT (UITGESLUIT UITVOERE NA DIE BLNS-LANDE) TEENOORWERKLIKE UITVOERE BEHAAL GEDURENDE
2013 VIRWIT- ENGEELMIELIES IN TOTAAL.
TABEL 2: DIEPOTENSIËLEMIELIE-UITVOERMARKNADIEMIDDE-OOSTE.
LANDE
2008
2009
2010
2011
Iran
*
*
3 626 643
3 644 664
DieVerenigdeArabieseEmirate
216 072
*
*
*
Saoedi-Arabië
1 640 590
1 544 640
1 925 972
1 649 124
Jordanië
*
*
513 570
544 118
Israel
454 652
894 893
981 100
*
Sirië
1 009 168
1 926 587
1 918 722
*
Totaal
3 320 482
4 366 120
8 966 007
5 837 906
*Diedataontbreek indie ITCTrademap-databasis.
Bron: ITCTrademap, 2014
1...,80,81,82,83,84,85,86,87,88,89 91,92,93,94,95,96,97,98,99,...100
Powered by FlippingBook