SA Graan Julie 2014 - page 93

Moderne landbou in aksie
Is jy ‘n amateurfotograaf wat graag met jou kamera op die plaas
rondloopen foto’sneem?Onswil vanjaardeurons leserssekamera-
lense sienhoehulle “moderne landbou in aksie” interpreteer.
Watbeskou jyas“moderne landbou”?Presisieboerdery?Dienuutste
bewaringsbewerkingspraktyke? Daardie spiksplinternuwe trekker
waarop Pa so trots is? Sonkragpanele wat sorg dat daar drink-
water vir die vee beskikbaar is? Komaan, verras ons met jóú
interpretasie! Stuur nou jou foto’s in vir die
SA Graan
/Sasol Nitro
fotokompetisie 2014.
WATKAN JYWEN?
Die prysewordweer vanjaar deur Sasol Nitrogeborg. Vanaf Janua-
rie2014worddaar vir twaalf uitgaweselkemaand ‘nwenner deur ‘n
paneel beoordelaars aangewys. Diemaandelikse wenner stapweg
met ‘n kontantprys van R1 000 en die twaalf finaliste kom in aan-
merking vir
R10 000 (wenner)
,
R7 000 (naaswenner)
en ‘n
derde
prys vanR3 000
.
Stuur foto’s na
of aan ElmienBosch, Postnet Suite 32, Privaat sakX10, Flamwood, 2572.
SAGRAAN
/SASOLNITRO
FOTOKOMPETISIE 2014
Prysgeld terwaarde vanR32000 tewen!
KOMPETISIEREËLS
1. Slegsamateurfotograwe (ditwil sêpersonewat nie ‘nbestaanmaakuit foto’sneemnie)magvir die
kompetisie inskryf.
2. Inskrywingsmoet die tema “moderne landbou in aksie” uitbeeld.
3. Personeopdie fotomoet geïdentifiseerword (verskaf noemnaam en van).
4. Die fotograafmoet ‘n fotobyskrif asook syposadresen telefoonnommer/s saammet die fotoverskaf.
5. Deelnemers kan ‘nmaksimumvandrie foto’s (waarvandieonderwerpeverskil) per uitgawe inskryf.
Indienmeer asdrie foto’s ingestuurword, sal dieeerstedrie foto’swatontvang is, virdiekompetisie
in aanmerkinggeneemword.
6. Foto’swat ingeskryfword,moet uniekweesennieoor dieselfdeonderwerphandel as foto’swat vir
‘n ander fotokompetisie ingeskryf is nie. Foto’swat ingeskryfword,magook nie voorheengepubli-
seerwees nie.
7. ‘nDeelnemerwat ‘nmaandwenner is, kan vir diedaaropvolgendedrieuitgawes nie inskryf nie.
8. Fotograwe kan elkemaand tot enmet die afsnytydhul foto’s instuur. Inskrywingswat ná die afsny-
tydontvangword, sal vir die volgendemaand se kompetisie ingeskryfword.
9. Slegs e-posinskrywings of foto’s wat op CD verskaf word, sal aanvaar word. Die foto’s moet in
elektroniese formaat wees, nie groter as 3 MB elk nie, in JPG-formaat en nie kleiner as 10 cm x
15 cm nie. Indien foto’s met ‘n filmkamera geneemword, moet dit teen ‘n resolusie van 300 dpi
geskandeerword.
10. Gemanipuleerde foto’s (waar veranderings aangebring is) sal nie aanvaar word nie. Om ‘n foto te
sny (
crop
)wordnie asmanipulasiebeskounie.
11. ‘n Paneel, wat bestaan uit twee professionele fotograwe, ‘n verteenwoordiger van
SAGraan/Grain
asookSasol Nitro, sal die foto’smaandeliks beoordeel.
12.
SA Graan/Grain
behou die reg voor om foto’s wat onduidelik is of nie aan die kompetisiereëls
voldoennie, af te keur.
13. Alle inskrywingsworddieeiendomvan
SAGraan/Grain
–dit sluitdieCD’s inwaaropdie foto’sverskaf
is.Die foto’ssal in ‘ndatabankgebêreworden
SAGraan/Grain
enSasolNitromagdit vir toekomstige
promosie-, bemarkings- en publikasiedoeleindes gebruik. Deur in te skryf, stem die deelnemer in
daartoeengeeneisevanderdepartyevir skendingvan kopiereg sal ingedienwordnie.
14. Werknemers vanSasol Nitro, GraanSAof Infoworksmagnie vir die kompetisie inskryf nie.
SLUITINGSDATUM:
AUGUSTUS 2014: 8AUGUSTUS
SEPTEMBER 2014: 5SEPTEMBER
2
de
3
de
Izak le Roux van Eendekuil se foto “Onkruidbeheer teen die
skuinstes van die berghang...Ploegtyd op die plaas Rhenoster-
hoek, Eendekuil in die Wes-Kaap” het aan hom ‘n tweede plek
besorg.
Die derde plek gaan aan die foto “Krag van 100man” – geneem deur
Lucas Becker van Kakamas. “Laatmiddag net buite Kakamas, hierdie
masjientjie doen in een agtermiddagwat 100man ‘nhele jaar sal vat!
Met die uitbreiding vanwingerdewat deesdae op groot skaal plaas-
vind, kandie voorbereiding vangrond teenhierdie spoedbetekendat
dieoes eenhele jaar vroeër vandie lande kan kom.”
Wat beskou jy as
“moderne landbou”?
Presisieboerdery? Bewa-
ringsbewerkingspraktyke?
Daardie spiksplinternuwe
trekker? Sonkragpanele?
Komaan, verras onsmet
jóú interpretasie!
1...,83,84,85,86,87,88,89,90,91,92 94,95,96,97,98,99,100
Powered by FlippingBook