SA Graan Julie 2014 - page 81

D
ie groeiende vraag na trekkers van 250 kW en hoër, plaas die
kolligalmeeropdiekeuse tussen rusperband-enwieltrekkersvir
swaar sleepwerk. In hierdie artikel word gekyk na ‘n paar hoofpunte
wat betref die rusperbandkonsep.
Met die aankoop van ‘n hoëkilowatt-trekker moet faktore soos
grondverdigting, doeltreffendewerkverrigting ennatuurlik die koste
van eienaarskapoorweegword.Met ‘n rusperbandtrekkermoet ook
nadie tipe rusperbandstelsel gekykword.
‘n Gesonde grondstruktuur is noodsaaklik vir ‘n gesonde opbrengs.
Grondverdigtingmoet tot dieminimum beperkword – of jy konven-
sionele, geenbewerking- of bewaringsbewerking doen. Een van die
bestemaniere is om ‘n trekkermet ‘ngoeie vastrapkrag tegebruik.
Wanneer ‘nbandopdiegronddruk,worddiegrondeffens verplaas.
Dit veroorsaak wielglip en die trekker beweeg stadiger vorentoe.
Wieltrekkers werk tipies teen ‘nwielglip van 15% – wat beteken dat
die trekker vir elke 1mwat die wiel beweeg, slegs 85 cm vorentoe
beweeg. Met rusperbande word maksimum trekstang-sleepkrag
gewoonlik teen ‘nwielglip van 3% tot 5%bereik.
In 1 000 uur kan ‘n wieltrekker dus 150 uur lank “stilstaan”. In
dieselfde tyd kan jymet ‘n rusperbandtrekker 100uurméérwerk. As
jy teen 4,5 ha/uur plant, beteken dit ‘n ekstra 450 ha met dieselfde
hoeveelheidbrandstof.
Wielglip kompakteer die grond op drie
maniere:
Kluitvorming
Grond word in die bandgroewe saamgepers, van die oppervlak
verwyder en as groot klonte agtergelaat.
Smeer-aksie (
shearing
)
In sagte lande word bogrond deur glyende bande “afgeskeer” en
die sagte oppervlak wat agterbly word droog en vorm ‘n harde,
ondeurdringbare laag.
Wegsakking
Wiele probeer dieper vastrap enmaak slote. Met groter vastrapkrag
kan jy wyer implemente sleep en verkeer op jou land verminder,
of brandstof bespaar deur dieselfde implement met minder moeite
te sleep.
Navorsing aan die Universiteit vir Toegepaste Wetenskappe
van Suid-Wesfalië in Duitsland, toon dat wieltrekkers 10% meer
brandstof kan verbruik vir elke 1 cmwat hulle in die grondwegsak.
Dit is die gevolg van die “stootskraap-effek” wat deur wielbande
se hoë rolweerstand veroorsaak word. Wanneer die bande 2 cm
wegsink, stygbrandstofverbruikmet 20%, teen 20 cm verdubbel dit
en teen 30 cm verdriedubbel dit.
Almanier om te keer datwielbandewegsak en slotemaak, is omdie
banddruk te verlaag. Ditmoet normaalweg indie landgedoenword,
wat tyd en die regte toerusting verg. Die gevolg is dat banddruk
dikwels tersydegelaat word.
Challenger-rusperbandtrekkers sorg vir groter kragoordrag danksy
die lang voetspoor wat heeltyd in kontak met die grond is. Daarby
bied Challenger bandwydtes wat wissel van 450 mm tot 910 mm.
Die kontakareavan760mmwye (30”) rusperbande,wat tipiesopdie
MT800C-reeksaangetrefword, isbykans tweekeer sogroot soosdié
van ‘ngeartikuleerde agtwieltrekker.
Verskillende rusperbandstelselswordbemark. ‘nRubber-op-rubber-
beginsel word aanbeveel aangesien dit minder aggressief op die
band is as ‘nmetaal-op-rubber-stelsel.
Challenger se MT800C-reeks word ook voorsien met ‘n unieke
korrigerende driepunt, wat tesamemet die gebruik van die korrekte
implementendie regte instellingdaarvan,goeiebeheeroordriepunt-
implemente inbesproeiingsirkels en teen kontoerebied.
Rusperbandtrekkers is duurder as wieltrekkers, maar wanneer
faktore soos wielglip, doeltreffendheid en brandstofverbruik in
berekening gebring word, is dit duidelik dat die ekstra koste gou
verhaal word. Die vraag na gebruikte rusperbandtrekkers toon ook
inwatter rigtingdiemark beweeg.
Nota: Inligting inhierdieartikel isgegrondopdiewerkverrigting van
Challenger-rusperbandtrekkers.
79
July2014
PROMOSIE-ARTIKEL
ROBBIEHALL,
BarloworldAgriculture
Figuur 1:Wielglip: Rusperband- versuswieltrekkers.
Figuur 2:Grondkontak: Twee 30”-rusperbande versus agt 710/70R38-bande.
TABEL 1: VERLORE KRAGWEENSSWAKKERVASTRAPKRAG.
Bron: AmerikaanseVereniging van Landbou-ingenieurs (ASAED497.4)
RUSPER-
BAND-
TREKKER
WIEL-
TREKKER
Bruto enjinkrag
422 kW 422 kW
Kragaftakas-kilowatt
350 kW 350 kW
Grondkilowatt – beton
308 kW 305 kW
Grondkilowatt – hardegrond
287 kW 270 kW
Grondkilowatt – bewerktegrond 280 kW 256 kW
Grondkilowatt – sagtegrond
273 kW 227 kW
1
2
1...,71,72,73,74,75,76,77,78,79,80 82,83,84,85,86,87,88,89,90,91,...100
Powered by FlippingBook