SA Graan Julie 2014 - page 92

Baie geluk aan Amanda van Blerk, van
Clarens, wie se foto “Om bale te laai” vir
haar R1 000 kontant, met komplimente
vanSasol Nitro, losgeslaanhet inonsMei-
maand-kompetisie.
AlrichWolmarans van Standerton het die eerste plek behaal vir sy
foto “Growthbydemand.”
AKTUEEL
Fotokompetisie
Skryf inenwen
dalkR1000
O
ns wil graag weer alle amateurfotograwe uitnooi om vir die
SAGraan
/Sasol Nitro fotokompetisie in te skryf. Die temadié
jaar is “Moderne landbou in aksie” – en met stroopseisoen
wat in volle swang is, is daar meer as genoeg geleenthede
omuitstekende foto’s teneem.
Stuur sommer vandagnog jou foto inna
enwie
weet, dalk is jy volgendemaand die gelukkige wenner van ‘n duisend
rand!
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
WENFOTO
VIR JUNIE
1...,82,83,84,85,86,87,88,89,90,91 93,94,95,96,97,98,99,100
Powered by FlippingBook