SA Graan Julie 2014 - page 88

Grafiek 3:Gemiddeldeoesopbrengs tydens die 2011-koringproef.
TABEL 3: BERAAMDEOESVERLIESVANKORINGAS ‘NPRODUKVANDIEPERSENTASIEBLAAROPPERVLAKTE VANDIEBOONSTE TWEE
BLAREBESKADIGMETDIEPERSENTASIEHALMSPER LANDBESKADIG.
%BESMETTE
HALMS/LAND
PERSENTASIEBLAAROPPERVLAKTE-VERLIES
10% 20% 30% 40% 50% 60% 70% 80% 90% 100%
10
0,34
0,68
1,02
1,36
1,70
2,03
2,37
2,71
3,05
3,39
20
0,68
1,36
2,03
2,71
3,39
4,07
4,75
5,42
6,10
6,78
30
1,02
2,03
3,05
4,07
5,09
6,10
7,12
8,14
9,15
10,17
40
1,36
2,71
4,07
5,42
6,78
8,14
9,49
10,85
12,20
13,56
50
1,70
3,39
5,09
6,78
8,48
10,17
11,87
13,56
15,26
16,95
60
2,03
4,07
6,10
8,14
10,17
12,20
14,24
16,27
18,31
20,34
70
2,37
4,75
7,12
9,49
11,87
14,24
16,61
18,98
21,36
23,73
80
2,71
5,42
8,14
10,85
13,56
16,27
18,98
21,70
24,41
27,12
90
3,05
6,10
9,15
12,20
15,26
18,31
21,36
24,41
27,46
30,51
100
3,39
6,78
10,17
13,56
16,95
20,34
23,73
27,12
30,51
33,90
In vergelyking met die bespuitingsbehandelings, was daar
betekenisvolle afnames in die hoeveelheid blaaroppervlakte per
halm gewees, maar toe die oesopbrengs bepaal is, was daar geen
verskil in die oesopbrengs tussen behandelde en onbehandelde
persele nie. Hierdie resultate stem ooreen met proewe in 2010
en 2012.
Hoekom?
Diegroot vraagwat dusdiemeeste frustrasieveroorsaak, ishoekom
daar niebetekenisvolleoesopbrengsverskille tussendiebehandelde
en onbehandelde persele is nie, ten spyte daarvan dat so ‘n groot
hoeveelheidhalms besmet was?
Om skade te simuleer, is daar in die glashuis proewe gedoen, waar
daar tydens blomstadium twee behandelings toegepas is, naamlik
die knip van die vlagblaar en dan die knip van die vlagblaar en
die tweede blaar. Opbrengs is per halm bepaal en daar is in drie
proewe met verskillende koringkultivars vasgestel dat 16,4% en
33,9% oesverlies kan plaasvind indien ons hierdie blare tydens
blomstadium sou verloor.
Twee proewe met gars toon onderskeidelik ‘n 7,7% en 12% verlies
wanneerdievlagblaarendandievlagblaarendie tweedeblaargeknip
word. Groot blaarskedes isbygars teenwoordig, wat ‘nomvangryke
bydrae in fotosintese kan lewer. Dus kan die teenwoordigheid van
blaarmyner op die boonste blare aan die einde van die seisoen tog
betekenisvolle oesverliese by veral koring veroorsaak. Hoekom kan
dit dannie indie veldgemeet wordnie?
Asonshierdieoesopbrengsverliese indieveldwil realiseer, beteken
dit dat ons letterlik elke halm in ‘n gegewe koringland se boonste
twee blaremoet verloor. Hoewel ons tot 100% besmette halms kan
Julie 2014
86
OP PLAASVLAK
Plaagbeheer
Isblaarmyner ‘ngevaar vir koringengarsonder besproeiing?
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,78,79,80,81,82,83,84,85,86,87 89,90,91,92,93,94,95,96,97,98,...100
Powered by FlippingBook