SA Graan April 2014 - page 26

April 2014
24
GraanSA gaan van krag tot krag,
maar ‘nbedryfsheffing-aanpassing is onvermydelik
D
it is duidelik dat Graan SA van krag tot krag gaan wan-
neer daar gekyk word met hoeveel entoesiasme alles
aangepak word. Die pas afgelope Kongres is ‘n sprekende
voorbeeldhiervan.
Verlede jaar se Kongres is allerweë beskryf as die beste ooit, totdat
die 2014 Kongres aangebied is. Voorwaar geen vervelige oomblik
nie, die programsamestelling en deelnemers was weer eens in die
kol en relevant. Soweet onsmosegtermaakGraanSAnou reeds vir
die afgelope klompie jare.
DieGraanprodusentfunksie, wat jaarliks aangebiedword, worddeur
baie beskou as dié stylvolste funksie in landbougeledere en elke
jaar is ‘n verbetering op die vorige jaar. Selfs dieNAMPOOesdag is
besig om sy vere reg te skud vir die toekoms, want die uitbreidings
wat reeds gedoen is en vir die toekoms beplanword, is ‘n duidelike
bewysdat alles ingesitword indítwaarmeeGraanSAookal besig is.
Selfs diegroei inheffingbetalers oor die afgelope jare is ‘nduidelike
bewys vandie vertrouewat produsentehet in ‘nbedryfsorganisasie
soosGraanSA.
Desnieteenstaande die swak oestewat in diewestelike dele van die
land gerealiseer het, kon daarin geslaagword om die heffinginkom-
ste te verhoog. Dit is ‘n duidelike bewys dat Graan SA tans op die
regtedinge fokuswat tot voordeel vanprodusente is.
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
HANSVANDERBERG,
beampte: Kommunikasie enBemarking
Grafiek 1: Heffinginkomste.
Grafiek 2: Aantal lede.
Andries Theron het produsente bedank vir hulle bydrae tot die heffing-
inkomste wat Graan SA in staat stel om op ‘n volhoubare basis die be-
lange vangraanprodusente tedien.
1...,16,17,18,19,20,21,22,23,24,25 27,28,29,30,31,32,33,34,35,36,...92
Powered by FlippingBook