SA Graan November 2014 - page 72

Brasiliaanseweidingsgrassenou in
Suid-Afrikabeskikbaar
A
l het Brasilië hierdie jaar nie met die gesogte Sokker Wêreldbeker
weggestap nie, is hul weidingsgrasvariëteite wêreldbekende
wenners. Dié gesogte grassaad kom vanuit die Marangatú Seeds-
stal enhullehet pas ‘neksklusieweSuid-Afrikaanse agent aangestel.
By Marangatú SA is mnr Jo Haden-Smith (besigheidsman en self ook ‘n
naweekboer) aan die stuur van sake. Marangatú is geen vreemdeling in
Afrika nie,met jarelange suksesvolle opbrengste inAngola, Zambië, Kenia en
Tanzanië.Daaromwasdit ‘nnatuurlikevolgendestapom inSuid-Afrika tekom
nesskrop.
Marangatú Seeds is sedert 2004 die grootste grassaad-uitvoerder in Brasilië
enhul bekendstevariëteitesluit inPanicumMaximumMombaca,Aruana1Z-5,
Tanzania 1, BrachariaBrizanthaMarandu enXaraes.
Dié weidingsgrasse is veral geskik vir beeste en perde. Brasiliaanse vee-
produsente het besonderse sukses behaal met ‘n kombinasie van faktore,
insluitend weidingsgrasse, grond, temperatuur, reënval en weidingsbestuur.
Met meer as 220 miljoen beeste om te voer moes ‘n wetenskaplike benade-
ringgevolgwordendie kwaliteit envoedingswaardevanMarangatú-voergras
het ‘ngroot rol gespeel.
Marangatú-grassaad is nou beskikbaar aan produsente, saadverkopers en
-verspreiders asook landboubesighede inSuid-Afrika.
OP PLAASVLAK
Saad
Produk-inligting
CARINAVANNIEKERK,
Marangatú Seeds
‘nVerskeidenheid vanMarangatú seweidingsgrasvariëteite is
nou inSuid-Afrikabeskikbaar.
1...,62,63,64,65,66,67,68,69,70,71 73,74,75,76,77,78,79,80,81,82,...100
Powered by FlippingBook