SA Graan November 2014 - page 65

63
MEI 2014TOTAPRIL 2015
MAART 2014TOT FEBRUARIE 2015
NOK-produksieskatting
14 307
14 307
Terughoudings en saadproduksie
520
520
Minus vroeë lewerings 2014
497
-
Plus vroeë lewerings 2015
438
-
Beginvoorraad
589
1 622
Kommersiële lewerings
13 728
13 728
Invoere
0
80
Voedselverbruik
4 736
4 766
Voerverbruik
4 870
4 900
Ander verbruik
564
564
Produkuitvoere
190
202
Heelmielie-uitvoere
1 840
1 769
Eindvoorraad
2 117
3 149
Surplus bodiepyplyn
916
1 941
TABEL 2: GRAANSASE VRAAG ENAANBOD-PROJEKSIESVAN 30 SEPTEMBERASOOK ‘NVERGELYKINGMET ‘NVRAAG ENAANBOD-
PROJEKSIEWATSTREKVANAFMAART TOT FEBRUARIE.
Dit het ook nie ten doel dat die belastingjaar van sekere onderne-
mings met die amptelike bemarkingsjaar moet saamval nie. Die
versoek vir ‘n nuwe bemarkingsperiode het slegs daarmee temake
dat die raaiery oor die vroeë leweringsyfer vir mielies gedurende
Maart enApril elke jaar hierdeur uitgeskakel kanword.
Hoe sal die vraag en aanbod-projeksie
verskil indien die bemarkingsperiode sou
verander?
Met die bemarkingsperiode wat twee maande vroeër skuif, is die
geprojekteerde eindvoorraad teen einde Februarie 2015 ongeveer
1miljoen tonmeer as teen eindeApril 2015.
Dit stemmin of meer ooreen met die hoër beginvoorraad aan die
begin van dieselfde bemarkingsjaar. Die eindvoorraad van mielies
bereik elke jaar ‘n laagtepunt inApril.
Ter wille daarvan om die surplus bo die pyplyn met die eindvoor-
raad op sy laagste vlak gedurende die jaar te vergelyk, sal dieApril-
syfer altyd ‘n belangrike aanduider bly van die voorraadsituasie en
die verbandmet pryse. Om dit dus korrek te bereken, sal dit steeds
nodig wees om die vroeë leweringsyfer vir Maart en April ook te
beraam.
In
Tabel 2
word Graan SA se vraag en aanbod-projeksies van
30 September gegee en vergelykmet ‘n vraag en aanbod-projeksie
wat vanafMaart tot Februarie strek.
Gevolgtrekking
Die vroeë lewering van mielies vind vanaf Maart plaas en val ge-
volglik nie in die bemarkingsperiode wat vanaf Mei tot April strek
nie. Ons het in hierdie artikel dus gesien dat hierdie syfer onseker-
heid skepoor die finaleoordragvoorraadwat prysvlakkebepaal.
Indien die bemarkingsperiode geskuif word, kan dit die probleem
uitskakel. Die laagste voorraadvlakke vir mielies is egter teen die
einde van April en nie soos vir die ander somergewasse, aan die
einde van Februarienie.
Sou die bemarkingsperiode geskuif word, is die laagste voor-
raadvlakke van die jaar wat gedurendeApril bereikword, steeds die
belangrikste bepaler van toekomstige pryse. Gevolglik sal die syfer
steeds bereken moet word en ongelukkig daarmee saam ‘n raai-
skoot gewaagmoet word vir die vroeë leweringsyfer.
Ten slotte is dit belangrik om daarop te let dat die skuif van die
bemarkingsperiode vir markinligtingsdoeleindes hoegenaamd niks
tedoenhetmet die amptelikebemarkingsjaar nie endat ‘n instansie
soos die NLBR se Vraag en Aanbod Ramingskomitee ongestoord
daarmee sal kan voortgaan.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,55,56,57,58,59,60,61,62,63,64 66,67,68,69,70,71,72,73,74,75,...100
Powered by FlippingBook