SA Graan Mei 2014 - page 30

NASIE INGESPREK
IS TERUG!
ONGEËWENAARDE LEIERSKAP,
KENNIS& INLIGTING
aangebied deur Senwes, een van die voorste
agri-besighede in Suid-Afrika, in samewerkingmet vennote.
KOMLUISTERNADIEGESPREK
BYNAMPOOESDAG2014.
Ons daaglikse paneelbesprekings
gee jou uiteenlopende sienings
oor ’n verskeidenheidonderwerpe.
Gesprekke word gelei deur die
bekroonde ekonoomTheoVorster.
Gassprekers sluit ondermeer in:
ProfWillie Esterhuyse
Dr JohnPurchase
JP Landman
Max duPreez
DawieRoodt
TheoVenter
Die ateljeeverrigtingeword
regstreeks uitgesaai in die Fanie
Ferreirasaal,
13 tot 16Mei
van
10.30 tot 12.00
daagliks,met ’n
heruitsending van
13.30 tot 15.00
.
Moenie dié geleentheid misloop nie. Hou die media dop
vir verdere uitsendings op televisie, radio en oor die
internet.Uitsendingsbesonderhede sal gepubliseer word
opwww.senwes.co.za enwww.nasieingesprek.co.za
Geldsake
28
FOKUS
Spesiale
Grafiek5:Werklikeproduksiekoste, opbrengsteenwins/verliesvirmielies.
weeswaarom ‘n produsent wat hoër lone per arbeider betaal ‘n laer
arbeidskosteper hektaarweergee.
Ruilvoet
Dit is ook interessant om hierdie insette se beweging relatief tot die
graanpryse te vergelyk. Die ruilvoet verander gedurig oor tyd en ‘n
produsent kanniksaanhierdiesaakdoennie. Togsal hierdie inligting
‘n groep help om te bly fokus op die insettewat die grootste impak
opwinsgewendheidhet. In
Grafiek3
worddieverhoudingvan kuns-
mis- en kalkkosteuitgelig.
In Grafiek 3 word die kunsmis en kalk teenoor die totale koste ge-
toon.Aanvanklikmaakdiekunsmisenkalkongeveer ‘nkwart vandie
totale lopende koste uit. Hierdie syfer skuif egter tot by baie na aan
‘n derde van die koste. Gebeur dit ook by jou of het jy ‘nmanier om
dit uit tepresteer?
Daar is nêrens ‘n paradys sonder ‘n slang nie en hier is dit belangrik
dat die inligting sensitief en vertroulik hanteer word. Wedersydse
respek en vertrouemoet tussen groeplede bestaan. Sekere beson-
derhede, soos bankbalanse en skuld, wil niemand graag aan die
buurman openbaar nie en daaromword die verwerking gewoonlik
deur ‘nnie-groeplidgedoen. Tydensdiebesprekingvandiedata kan
dieprodusent self syof haar nommer bekendmaak.
Daar is verskeie instansies wat reeds hierdie vergelykings doen. As
daar enige navrae is, kan Pietman Botha by 082 759 2991 gekontak
word.
Is dit diemoeitewerd om inligting
met ander tedeel?
1...,20,21,22,23,24,25,26,27,28,29 31,32,33,34,35,36,37,38,39,40,...100
Powered by FlippingBook