SA Graan Mei 2014 - page 29

27
bemesting tussenboerderye.Hier isditbelangrikdatdieverskillende
bemestingsbenaderings bespreek word. Sommige produsente
gebruik die vorige jaar se oes om die onttrekking van elemente te
bereken en dit word dan toegedien, terwyl ander dalk die langter-
mynopbrengste gebruik om hul bemesting op te baseer. Maak nie
saakwatter normgebruikwordnie, almalmoet net ingeligwees oor
watter eengebruikword.
Sokandiekilogramgraanper kilogrammakro-element ‘nnormwees
om vergelykingsmee te tref. Hierdie stap sal ook tot beter doeltref-
fendheidaanleidinggee.Diehoeveelheidkalk toegedienkanook tus-
sen produsente dramaties verskil. Hier kan die pH van die gronde ‘n
aanduidingweeswat ook heelwat verskille kan verklaar.
Brandstof
Diebrandstofgebruik per hektaar lok ook gewoonlik baie reaksie uit.
Dit is belangrik dat elke produsent sy brandstofgebruik per aksie
per jaar teen ‘n standaard soos in die
Guide to machinery
cost
uiteengesit,meet endat dieverhoudingdan tussenmekaar vergelyk
word. Opdiémanierworddieeffek van verskillendegrondsoorteen
trekkers bygelê.
Die afstand tussen plase wat ‘n produsent bewerk, die afstand van
die naaste dorp asook of daar meer as een gesin in die boerdery
betrokke is, kanook helpom verskille te verklaar.
Oorhoofse koste
Oorhoofse koste is gewoonlik ‘n gedeeltewat baieweggelaat of oor
die hoof gesienword. Hier kandie groepbesluit watter koste verge-
lykkanword.Arbeidskoste, kapitaalbeleggingperhektaarbewerken
waardevermindering isoorhoofsekostewat ookvergelykmoetword
om ander kostebeter te verklaar.
Daar is altyd ‘n verband tussen kapitaalbelegging inmasjinerie, die-
selgebruik asook herstelwerk en dié verband kan ook aan die hand
van hierdie syfers beter verklaar word. Dit kan mos algemeen ver-
wag word dat ou trekkers se herstelwerk hoër is as nuwe trekkers
s’n endaar kan verwagworddat nuwer tegnologie ook beter brand-
stofgebruiksyfersmoet toon. Nou kanmet reg gevraword, is dit die
waarheid?
Arbeidskoste
Arbeidkoste is ook ‘n tameletjie wat hanteer moet word. Kyk of ‘n
standaardnormgevindkanwordomsyfersmee tevergelyk. ‘nGoeie
vergelykende syfer wat hieruit verkry kanword, is hoe doeltreffend
arbeid op die plaas aangewend word. Die aantal hektare wat per
arbeiderop ‘nplaashanteerword–dit kanmoontlik ‘nverduideliking
Grafiek 4: Werklike diesel gebruik en toegedeel na ‘n vertakking, vergelyk
met ‘n berekende hoeveelheid diesel wat gebruik moes geword het vir al
die aksies uitgevoer.
1...,19,20,21,22,23,24,25,26,27,28 30,31,32,33,34,35,36,37,38,39,...100
Powered by FlippingBook