SA Graan Mei 2014 - page 27

FOKUS
Geldsakeenversekering
Spesiale
25
May2014
Is dit diemoeitewerd om inligting
met ander tedeel?
B
aieprodusentewilhulprestasiesgraag teenanderprodusen-
te meet en dan word dit sommer so met die oog oor die
draadgedoen.
“BuurmanWillemhet alweer ‘nnuwebakkieenekhoor hyhet ook ‘n
vloot nuwe trekkersgekoop. Hoe kryhydit reg?Hier isekweer besig
met diebankbestuurder se kontantvloeivorms om vir nog ‘nproduk-
sielening aansoek te doen...O ja, amper vergeet ek, die Ontvanger
moet ookweer betaal word...
“Baie produsente boer mos sodat hul nie nodig het om belasting te
betaal nie,maar verskyndan ’n tyd later indiegeel bladsye. Ekwon-
der hoekomdit gebeur?
As jy oor dié sakewonder, is dit raadsaamom jou boerderymet an-
der boerderye te vergelyk. Só ‘n vergelyking sal beslis tot jou voor-
deel strek of joudie nodigegerusstellinggeedat jyopdie regtepad
is endat jydie regte strategieë implementeer.
Deur net syfers met mekaar te deel sonder om dit te bespreek, sal
net een kant van die storie vertel, daarom moet die inligting ver-
kieslik in ‘nvergadering (soos ‘n studiegroep)met ander deelnemers
bespreekword.
Met die ontleding van boerderye is dit belangrik dat dit volgens ‘n
geordende ontledingsmetode gedoen word en dat alle deelnemers
die waarheid sal weergee. Dit is ook belangrik om gesamentlik ‘n
doelwit vir die vergelyking daar te stel en dat die resultate hierdie
doelwittemoet bereik. Elke vertakking het ‘n stel kritieke suksesfak-
torewat as normgebruik kanword. Deur aandag aanhierdie faktore
te skenk, kan diewinsgewendheid van die besigheid dramaties ver-
hoogword.
Die meerderheid boerderye implementeer ‘n sekere tipe boerdery-
stelsel endit ishierdie inligtingwatgrootliksdie resultatesal verklaar.
Om hierdie rede is dit belangrik dat verskillende verbouingstelsels
behoorlik met mekaar vergelyk moet word. Net soos vir produksie,
moet daar ook aandag aan bemarking en verskansing gegee word.
Elke deelnemer se winste word bepaal op grond van hoe goed die
prys en opbrengs was. Ongelukkig kan die verkeerde bemarking en
verskansingstrategieëniemaklik uitgeproduseerwordnie.
Produsente kan maklik hul bemarking- en verskansingstrategieë
vergelyk, bespreek en aanpas.
As jy dalk deel van so ‘n vergelyking wil word, moet jy die nodige
tyd inruim om hierdie inligting korrek en tot die beste van jou ver-
moë saam te stel. So ‘n vergelyking salmoet begindeur hulpbronne
metmekaar tevergelyk. Diehoeveelheidenpotensiaal vandie lande
asook die langtermynreënval is altyd belangrik. Selfs in ‘n landdros-
distrik verskil die reënval jaarliks aansienlik en dit kan klaar ‘n ge-
deelte vandie syfers verklaar.
Hulpbronne
Die hulpbronsamestelling van elke plaas verskil. Dit is belangrik dat
hierdie syfers bekend is. Dit kan ‘ngroot klomp vandie verskille ver-
klaar,maar togmoet gewaakworddaarteendat dit niealtyddiemak-
liksteweg uit is nie. Soms kan daarmet die goeie hulpbronne ander
fouteook aangetoonword.
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
Grafiek 1: Hulpbronsamestelling van ‘ngroepprodusente asookhul eiegrondpersentasie.
1...,17,18,19,20,21,22,23,24,25,26 28,29,30,31,32,33,34,35,36,37,...100
Powered by FlippingBook