SA Graan Mei 2014 - page 31

29
May2014
Bewaringslandbou enwisselbou
– hoe raakdit dieSwartland-
produsent se sak?
I
ndieFebruarie2014-uitgawevandie
SAGraan/Grain
isdaar ‘nar-
tikel geplaasoor die tendense indie koringopbrengs soosgevind
is in die langtermynwisselbouproef te Langgewens (navorsings-
plaas vandieWes-KaapseDepartement van Landbou).
Die doel van die langtermynproef was om te bepaal of wisselbou
winsgewend kanwees endat variasie indie tipegewaswat elke jaar
op ‘n bepaalde stuk grond verbou word selfs die winsgewendheid
kan verbeter. Uit die resultate van die langtermynwisselbouproef,
wat oor 18 jaar strek, is bevind dat die koringopbrengste deur wis-
selboumet ‘ngemiddeld van 23% verhoog konword.
Die doel van hierdie opvolgartikel is om die tendense in die koring-
opbrengs deur te trek na die verskil in die totale brutomarge vir die
boerdery tussen die stelsels en daarmee saam die volhoubaarheid
van die stelsels oor tyd te evalueer. Die bruto marge is die verskil
tussen die bruto produksiewaarde (of totale inkomste) en die direk
toedeelbare veranderlike koste.
Binnedieproefwordagt stelsels,waarvanvier gewasstelselsenvier
eenjarige weiding/gewasstelsels is met elk ‘n vierjaar-rotasie binne
die stelsel, getoets. Die vier gewasstelsels se kombinasies is soos
volg saamgestel:
Koring –Koring –Koring –Koring
Koring –Koring –Koring –Kanola
Koring – Lupien –Kanola –Koring
Koring – Lupien –Koring –Kanola
Dieweiding/gewasstelsels seweidingsfase het gewissel tussen sui-
wermedic enmedic/klawer-kombinasies en is as volgopgestel:
Koring –Medic –Koring –Medic
Koring –Medic –Kanola –Medic
Koring –Medic/Klawer –Koring –Medic
Koring –Medic/Klawer –Koring –Medic/Klawer (soutbos)
Geenbewerkingverbouingspraktyke is regdeur vir alle aanplantings
gebruik wat beteken dat die grond slegs tydens die plant-aksie ver-
steur is.Die stelsel is so saamgestel enbestuur omdiewinsgewend-
heidvanelke stelsel temaksimeer. Dit isgedoendeur elke stelsel op
diebasis vandiebeste verbouingspraktyk tebestuur.
Besluite in terme van die bestuur is tydens tegniese vergaderings
bestaande uit produsente, navorsers en die bedryf vir elke seisoen
geneem en geïmplementeer. Besluite in terme van onkruiddoderbe-
spuitings asook bobemesting is gedoen na gelang van die seisoen,
wat beteken dat die koringmonokultuurstelsel dalk meer onkruid-
doderbespuitings kon gehad het as gevolg van die onkruiddrukwat
deel van ‘nmonokultuurverbouingstelsel uitmaak.
Koringsaaidigtheid was effens hoër in die gewasstelsels as in die
gewas/weidingstelsels bloot om onkruid te beheer. In die geval
van kanola is TT-kultivars in die gewasstelsels gebruik en ‘n kon-
vensionele kultivar in die enkele gewas/weidingstelsel. In die wei-
dinggewasstelsels is vee gebruik om dieweidings in geld om te sit.
Hierdie vee-inkomste is ook bygetel om die stelsel se inkomste en
koste tebereken. Stelsel 7en8 issaamgevoegvir hierdiebespreking
aangesiendit basies dieselfde stelsel is.
Om ‘n vergelyking tussen die stelsels sinvol in terme van totale ko-
ringproduksie en totale stelsel brutomarge te kan doen, word ‘n to-
taleplaas se kosteen inkomstegebruik. Dieselfdegewaspryse is reg
deur die stelsel jaarliks gebruik. So die toename of afname in die
jaarlikse inkomste kom net van die opbrengste af. Dieselfde mark-
pryse vir insette is ook gebruik omdie koste tebereken. In
Grafiek 1
worddie insetkoste vir die stelsels oor jare aangetoon
UitGrafiek1 isdit duidelikdat diemonokultuurkoringstelsel se koste
in ses jare die hoogstewas en dit het verseker ‘n effek op diewins-
gewendheid vandie stelsel gehad.
JOHANNSTRAUSS,
wetenskaplike: Volhoubare produksiestelsels, Direktoraat Plantwetenskappe,Wes-KaapDepartement van Landbou
en sekretaris: BewaringslandbouWes-Kaap
STELSEL
GEMIDDELDEOPBRENGS
KG/HA
%BEWERKBAREOPPER-
VLAKONDERKORING-
VERBOUING
TOTALEPRODUKSIEVIR
800HAPLAASTON/PLAAS
RANGORDE INTOTALE
PRODUKSIE
KKKK
2 854
100
2 283,2
1
CKKK
3 158
75
1 894,8
2
LKCK
3794
50
1517,6
5
LCKK
3664
50
1465,6
6
CMK
4 072
25
814,4
7
MKMK
3 942
50
1 576,8
3
MkKMkK
3 843
50
1 537,2
4
TABEL 1: RANGORDEVANTOTALEKORINGPRODUKSIEPERPLAAS (800HA) TUSSENVERSKILLENDEWISSELBOUSTELSELS, AFGELEI VANAF
DIE GEMIDDELDE KORINGOPBRENGS (KG/HA) ENAREA BEWERKBARE GROND ONDER KORINGVERBOUING (VIR DIE TYDPERK 2002 TOT EN
MET 2012, SONDER 2003) (K=KORING, C=KANOLA, L= LUPIEN,M=MEDIC, k=KLAWER).
FOKUS
Geldsakeenversekering
Spesiale
1...,21,22,23,24,25,26,27,28,29,30 32,33,34,35,36,37,38,39,40,41,...100
Powered by FlippingBook