SA Graan Mei 2014 - page 25

tot 5% ekstra vooraf
Promosieartikel
Verbeel jou dat diemarkprys van jou gewassemet 5%
gestyg het net nadat jy dit geplant het, of dat reën op
presies die regte tyd uitgesak het.Wel, dit is waarna jy
kan uitsienmet XtraMAX vanOldMutual Max Investments
– ‘n indrukwekkende nuwe beleggingsoplossingwat vooraf
tot 5% by jou belegging voeg!
Dink jy daaraan om ‘n enkelbedrag van R100 000 of meer
te belê?
Indien jy ‘n enkelbedrag van R100000 of meer het om oor ‘n 5-jaar
termyn te belê, is XtraMAX vanMax Investments ongetwyfeld die logiese
keuse.
XtraMAX
is ‘n enkel-premiebelegging en ‘n
koste-effektiewe,
langtermyn-oplossingwat daarop gemik is om ‘n hele reeks
van jou beleggingsdoelwitte te bevredig
. Jy sal ook gemoedsrus
hê dat jou geld by ‘n hoogs aangeskrewe en betroubare finansiële instelling
belêword.
XtraMAX bied ‘n reeks besondere eienskappe:
• Tot 5% ekstraword vooraf by jou belegging gevoeg
• Onbeperkte mark-gekoppelde beleggingsopbrengste
• Lae koste
• Vaartbelynde fondskeuses wat vir ‘n reeks beleggingsdoelwitte geskik is
• Die opsie van ‘n gewaarborgde fonds wat jou 85% van jou hoogste
eenheidprys bied
Jywonder seker hoe dit vir XtraMAXmoontlik is om jou vooraf
tot 5% ekstra op jou belegging te kan bied?
Dit word gedoen deur slim keuse van fondse, onderhandelde fooie en die
gebruik vanOldMutual se goeie kennis van finansiële markte. Een van die
redes waaromOldMutual ekstrawaarde kan skep is omdat jy jou geld vir
vyf jaar tot sekere fondse verbind. (‘nGedeelte van die voorskot op jou
belegging sal verhaal word indien jy jou fondse vóór die einde van die 5-jaar
termyn sou onttrek.)
Kontak jouOldMutual FinansiëleAdviseur of
joumakelaar of skakel ons by 0860 347 328.
OldMutual is ‘nGelisensieerde Finansiële Diensverskaffer.
DIT ISNOUMAKLIKER ASOOIT TEVORE
OMDIE
REGTE BELEGGINGSOPLOSSING
TE KIES ...
1...,15,16,17,18,19,20,21,22,23,24 26,27,28,29,30,31,32,33,34,35,...100
Powered by FlippingBook