SA Graan Mei 2014 - page 28

Mei 2014
26
Verskillende gewasse vereis verskillende insette en het elk ‘n groot
impak op diewinsgewendheid van die besigheid. Daarom is dit be-
langrikdat diegewassewat verbouwordmetmekaar vergelykword
om sodoende die effek daarvan te bereken. As ‘n deelnemer net
witmielies produseer, is dit redelik maklik om sy koste te kan toe-
deel, maar as ‘n deelnemer witmielies, geelmielies, sonneblom en
grondbone verbou, is dit baiemoeilik om koste toe te deel. Behalwe
hiervoor, moet daar ook vergelyk wordwat en hoeveel vanwat ge-
produseerword.
Opbrengste
Dit is danbelangrik omdie opbrengste asook die insette omdie op-
brengste te produseer, te ontleed. Dit kan gedoen word deur eers
elkedeelnemer se langtermynopbrengs teontleed. Soms gebeur dit
dat produsente hul insetaankope op langtermynopbrengste baseer
wat gewoonlik vir dieomgewinggeld,maar dat dieplaas sewerklike
langtermynopbrengste dramaties van hierdie langtermynopbreng-
ste verskil.
Die gevolg hiervan is dat daar of oor- of onderbemes word. Hier-
die regstelling sal vir seker die winsgewendheid van die vertakking
verhoog. Die afgelope jaar se opbrengstemoet ookmet die langter-
mynopbrengste vergelyk word. Dit sal help om die vertakking se
reënvaleffektiwiteit temeet.Deur tekyknadiekilogramgraangepro-
duseer permillimeter reën geval (gedurende die produksiejaar), kan
‘ngoeieaanduidinggekrywordvandieeffektiewegebruikvanwater.
Plantestand per hektaar is ook ‘n goeie vergelykingsnorm. Wat
die onkruiddoder aanbetref, is dit belangrik dat elke deelnemer ‘n
goeie idee gee van wat die onkruiddruk in sy lande is. Soms kan
dit ookwees dat die verkeerde toediening vanonkruiddoder tot laer
doeltreffendheidaanleidinggee.Maakooksekerdat diehoeveelheid
aktiewe bestanddele toegedien per hektaar vergelyk word. Dit gee
‘nmeer volledigeprentjie vanwatmet dieonkruiddoder gebeur het.
Bemesting
Daar is gewoonlik ook groot verskille tussen die toediening van
Is dit diemoeitewerd om inligting
met ander tedeel?
FOKUS
Geldsakeenversekering
Spesiale
Grafiek 2: Langtermyn-mielieopbrengste vergelykmet diehuidige jaar se
opbrengste asookdiegeweegdeopbrengste vir beplanning.
Grafiek 3: Bemesting toegediengemeet teendiegeweegdeopbrengs vir beplanning.
1...,18,19,20,21,22,23,24,25,26,27 29,30,31,32,33,34,35,36,37,38,...100
Powered by FlippingBook