 
          
            FOKUS
          
        
        
          Bemesting
        
        
          Spesiale
        
        
          
            Waaraanmoet kunsmismengsels
          
        
        
          
            volgensWet Nr. 36 van 1947
          
        
        
          
            voldoen?
          
        
        
          WILLIAMDEALE
        
        
          en
        
        
          ANDRÉNEL,
        
        
          LNR-Instituut vir Graangewasse
        
        
          N
        
        
          iemand wil ‘n produk koop om
        
        
          dan later agter te kom dat dit nie
        
        
          aan die veronderstelde kwaliteits-
        
        
          vereistes voldoen nie. Kunsmis
        
        
          isnie ‘nuitsonderingopdié reël nie.
        
        
          Dievoedingselemente inkunsmismagegter
        
        
          tot ‘nbeperktematevandiegespesifiseerde
        
        
          inhoud op die sak afwyk. Die toelaatbare
        
        
          afwykingwordduidelik deurWet Nr. 36 van
        
        
          1947 voorgeskryf.
        
        
          Om te bepaal of ‘n besending kunsmis aan
        
        
          die wet voldoen, moet ‘n monster op ‘n
        
        
          voorgeskrewe wyse geneemword en by ‘n
        
        
          laboratoriumwat deur die Registrateur van
        
        
          Misstowwe goedgekeur is, ontleed word.
        
        
          Die resultateworddan aandiehand vandie
        
        
          voorskrif indie kunsmiswet beoordeel.
        
        
          Die eerste vereiste vir mengsels is dat die
        
        
          gesamentlike element-inhoud niemet meer
        
        
          as1,4%vandiegespesifiseerde inhoudmag
        
        
          afwyk nie. Die gespesifiseerde gesament-
        
        
          like element-inhoud van ‘n tipiese mengsel
        
        
          soos 3:2:1 (25) is 250 g (N+ P + K) per kg
        
        
          kunsmis. Om dus nog aanvaarbaar tewees,
        
        
          moet diemengsel minstens 246,5 g (N+ P
        
        
          +K) per kg kunsmis bevat.
        
        
          
            49
          
        
        
          Indien die kunsmis aan bogenoemde
        
        
          vereiste voldoen, worddie verskillende ele-
        
        
          menteN, P enK vervolgens afsonderlik be-
        
        
          oordeel. ‘n Enkele maatstaf geld vir die
        
        
          drie makro-elemente en die toelaatbare
        
        
          afwykingwordop ‘nglyskaal beoordeel.
        
        
          Hoe hoër die inhoud van ‘n bepaalde
        
        
          element in ‘n mengsel, hoe kleiner die
        
        
          relatiewe toelaatbare afwyking. Indien
        
        
          ‘n mengsel dus byvoorbeeld 125 g N per
        
        
          kg kunsmis bevat, is die toelaatbare af-
        
        
          wyking7,9gNper kg kunsmiswat ‘nafwy-
        
        
          king van 6,3% is. Indien dieN-inhoud 50 g
        
        
          per kg kunsmis is, is die toelaatbare afwy-
        
        
          king 4,4 g N per kg kunsmis, wat ‘n afwy-
        
        
          king van 8,8% is.
        
        
          ‘n Mikro-element soos sink, word ti-
        
        
          pies in ‘n klein hoeveelheid van 0,5%
        
        
          by sommige mengsels gevoeg. Die
        
        
          toelaatbare afwyking vir sulke klein hoe-
        
        
          veelhede is relatief hoog. Vir ‘n inhoud
        
        
          van 5 000 mg Zn per kg kunsmis (0,5%),
        
        
          is die toelaatbare afwyking 1 335 mg.
        
        
          Sou ‘n kunsmismengsel dus
        
        
          nog 3 665 mg (0,37%)
        
        
          of meer Zn bevat, is dit
        
        
          steeds aanvaarbaar.