SA Graan Julie 2014 - page 47

FOKUS
Spesiale
45
Produk-inligting
Bemesting
Die fondasie (wortels)
van ‘nmielieplant –MBFi
B
y MBFi glo ons dat dit belangrik is
om tegaan kyk nadiebegin vandie
plant se lewe en waar anders as in
die fondament van die plant? Al-
les begin mos in die wortels van die plant.
Daarommoet onsvironsnuweplantjiealles
gee, regaandiebegin, om ‘n sterk, gesonde
saailing te wees om ongunstige toestande
enpatogeneuit tepresteer.
Hoe doen ons dit?Dit is natuurlik die eerste
vraagwat beantwoordmoet word.
Onssal begindeur diesaad tebehandelmet
FondasiepakMielieswat Turbo-Seed (vloei-
baar/droog) enTri-CureWP insluit.
Turbo-Seed is ‘n saadbehandeling wat van
die makro-elemente bevat en dan ook ‘n
paar van die belangrikste mikro-elemente
virmielies. Dit bevat die elemente P en dan
ook Zn, Mn en Cu. Die saadbehandelings-
middel stel dadelik voedingstowwe beskik-
baar vir die kiemplantjie sodat hy sterk en
gesond kan groei totdat hy die toegediende
kunsmis dan kanbereik.
Tri-Cure is ‘nswamdoderwatookassaadbe-
handeling toegedien word, tydens saadbe-
handeling. Die middel kan toegedien word
as jy ‘n meng-en-plant-situasie het of kan
alternatiewelik net droog bo-oor die saad
gegooi word in die planterbak tydens plant.
Tri-Cure is tans geregistreer vir die beheer
van Fusarium, Rhizoctonia en Pythium. Dit
stimuleer ook wortelontwikkeling, omdat
dit in simbiosemet diewortel groei, wat die
wortel danbeskerm teenaanvallevanander
patogene. Verder bevorder dit ook die ont-
kieming vanmieliesmet tot 8%.
‘nNuwe produkwaarmee ons kan spog, is
RizoFos Maize. Die produk is ook ‘n saad-
behandeling en is lewendige bakterieë
wat op die saad toegedien word. RizoFos
bevat ‘n
Pseudomonas fluorescens
wat op
die organiese sowel as anorganiese fos-
fate wat in die grond vasgelê is, inwerk en
‘n ensiem vrystel wat die fosfate dan los-
maak en dan beskikbaarmaak vir die plant
vir opname.
Nou kry jy dus baie meer fosfate vinniger
beskikbaar vir die plant. RizoFos word in
kombinasie met PreMax Protector gebruik,
wat ‘n beskermingsagent en kos is vir die
bakterieë en Tri-Cure. Ons het in die af-
gelope seisoene goeie resultate in proewe
gehad met die produk. Sien proefdata ver-
kryuit ‘nproef byOranjeville (
Grafiek 1
).
In die proef is RizoFos en Fondasiepak-mie-
lies gebruik teenoor ‘n kontrole wat geen
behandelingontvanghet nie.
MBFi –Komons kweek sukses!
Grafiek 1: Proefdata verkryuit ‘nproef byOranjeville.
JONATHAN ETHERINGTON,
MBFi
SAGraan/Sasol Nitro
fotokompetisie –
EnricoCronje 2011
1...,37,38,39,40,41,42,43,44,45,46 48,49,50,51,52,53,54,55,56,57,...100
Powered by FlippingBook