SA Graan Oktober 2014 - page 99

97
Die regte
kombinasie in die
stryd teen onkruid.
Suksesvolle onkruidbeheer in
Roundup Ready
®
-
mielies, -katoen en -soja verg bloot die perfekte
kombinasie van puik produkte. Soos Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
-produk wat deel uitmaak
van ‘n onoortreflike onkruidbeheerprogram in
mielies, katoen en soja.
Roundup PowerMAX
®
t
Is effektief – as enkelproduk of in kombinasie
met geregistreerde produkte!
t
Waarborg gewasveiligheid!
t
Is reënvas binne een uur na toediening – effektiewe,
vinnige opname selfs onder ongunstige toestande!
Roundup PowerMAX
®
plaas jou in beheer.
Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur,
beveel Monsanto aan dat Roundup PowerMAX
®
met ander geregistreerde produkte gekombineer
moet word in ‘n onkruidbeheerprogram.
Monsanto tel: 011 790-8200
Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak:
011 790-8201 of
Roundup PowerMAX
®
bevat glifosaat 540 g/
l
. Versigtig.
Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947).
Gebruik onkruiddoders op
n veiligemanier.
Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Genuity
®
, Roundup Ready
®
, Roundup PowerMAX
®
, Roundup Ready
®
Flex Cotton,
Roundup Ready
®
Corn 2 en Roundup Ready
®
Soya is geregistreerde handelsmerke van
Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
RoundupReadyCorn2
RoundupReady
®
Corn2
RoundupReady
Soya
uppemarketingA09493/SAG
rekordhouding te doen. Die grondbonebedryf is die eerste primêre
graanbedryfwat inso ‘nmatekennismaakmet goeie landboupraktyke.
Ander graangewasse gaan ook in die toekoms hierdeur geraak word.
Daar is byvoorbeeld nie net grondbone nie, maar ook ander verwerkte
graanprodukte van Suid-Afrikaanse oorsprong uit die buiteland terug-
gestuurweens aflatoksienvlakkewat hooggetoets het.
Skakel asseblief met die aanlegwaar jy lewer indien jy nog nie bewus
is van hierdie verwikkelinge nie. Jy is ook welkom om Graan SA te
kontakmet enige vrae inhierdie verband.
Handleidings kan by jou verwerker verkry word of direk bestel word
vanaf:Dievoorsitter (Suid-AfrikaanseGrondboneForum)by
oliesade@
worldonline.co.za
of stuur ‘n faks na 011 234 3402/086 634 8067.
Uit die staanspoor wil dit voorkom asof produsente negatief is
teenoor bogenoemde wetgewing. Die feite is egter dat niemand tog
verantwoordelik gehouwil word vir iemand anders se dood as gevolg
vanonhigiënieseof besmette voedsel nie?
Dit is so dat die Europese Unie en Japan belangrike uitvoermarkte
is wat hoë vereistes stel aan voedselveiligheid. Verder is dit nie so
moeilik om aan goeie landboupraktyke te voldoen nie, aangesien ons
as verantwoordelike produsente alreeds diemeeste van hierdie dinge
doen, ditmoet net gedokumenteerword.
Die vraag wat ons as produsente onsself moet afvra is, wat is die
voordelewat goeie landboupraktyke vir ons inhou?
Behalwe vir die produksie van hoëkwaliteit voedsel deur middel van
veilige grondbone, verseker dit ook vir Suid-Afrikaanse produsente
‘n mark in die Europese Unie en in Japan. Hierdie markte soek Suid-
Afrikaanse kwaliteit, smaak enpitvorm.
In die verlede is ‘n premie betaal vir Suid-Afrikaans geproduseerde
grondbone. Soos die bedryf ontwikkel en meer gesofistikeerd raak,
sal dit al hoe makliker word om grondbone te produseer. Dit is dus
van kardinale belang dat Suid-Afrika uitvoerstatus na hierdie lande
behou.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,89,90,91,92,93,94,95,96,97,98 100,101,102,103,104,105,106,107,108,109,...124
Powered by FlippingBook