SA Graan Oktober 2014 - page 106

104
OP PLAASVLAK
Kwaliteit
Met dank aandieOlie- enProteïensadeOntwikkelingstrustwat hierdie kwaliteitsopnamemoontlik gemaak het
asook dieGraanSilo Industrie en sy lede vir die neem en instuur van verteenwoordigendemonsters.
PROVINSIE
*HEKTOLITERMASSAKG/HL
VOG%
RUPROTEÏEN% (DB)
GEMID.
REEKS
GEMID.
REEKS
GEMID.
REEKS
Vrystaat
43,8
38,3 - 47,7
4,9
3,6 - 6,3
17,06
11,88 - 20,16
Mpumalanga
42,5
38,1 - 45,7
4,6
3,9 - 5,6
15,97
13,68 - 18,82
Limpopo
44,6
42,6 - 47,5
5,4
4,6 - 6,0
18,60
14,86 - 23,02
Gauteng
42,7
42,6 - 42,8
4,1
4,0 - 4,2
16,92
16,75 - 17,09
Noordwes Provinsie
43,0
31,5 - 47,3
5,3
4,0 - 6,6
18,19
14,58 - 20,75
RSA-gemiddeld
43,4
31,5 - 47,7
5,1
3,6 - 6,6
17,68
13,68 - 23,02
PROVINSIE
RUVET% (DB)
AS% (DB)
RUVESEL% (DB)
AANTAL
MONSTERS
GEMID.
REEKS
GEMID.
REEKS
GEMID.
REEKS
Vrystaat
41,9
38,7 - 48,2
2,71
2,35 - 3,68
21,4
16,2 - 24,0
58
Mpumalanga
42,4
39,7 - 45,0
2,56
2,27 - 2,83
21,7
20,0 - 25,3
6
Limpopo
40,4
34,9 - 42,3
2,75
2,41 - 3,83
21,0
18,8 - 22,5
9
Gauteng
42,9
42,1 - 43,6
2,44
2,39 - 2,49
19,8
19,4 - 20,1
2
Noordwes Provinsie
40,8
34,3 - 46,3
2,66
1,98 - 3,03
20,8
13,8 - 25,3
77
RSA-gemiddeld
41,3
34,3 - 48,2
2,68
1,98 - 3,83
21,1
13,8 - 25,3
152
TABEL 1: SONNEBLOMSAADKWALITEITPERPROVINSIE.
*Hektolitermassa vorm nie deel van die graderingsregulasies vir sonneblomme inSuid-Afrika nie. ‘nBenadering van die Suid-Afrikaansewaardes is egter gemaak vir in-
ligtingsdoeleindes. Diegewig ingramwat die1 liter-maat vandieKern222-apparaat gevul het, isbepaal vir elke sonneblommonster. Diemonstergewig inhektolitermassa
is bepaal deur die “TestWeight ConversionChart for Sunflower Seed, Oil of theCanadianGrainCommission” te ekstrapoleer.
81% (121) van die monsters in die opname is gegradeer as
Graad FH1. 21 van die monsters is afgegradeer as gevolg van die
persentasie sifselsen/of gesamentlikeafwykingswat diemaksimum
toelaatbare afwykingoorskry het.
Agtmonsters is afgegradeer as gevolg vandiepersentasie vreemde
voorwerpe en/of gesamentlike afwykings wat die maksimum toe-
laatbare afwyking oorskry het. Eenmonster het te veel beskadigde
sonneblomsadebevat en ‘n ander klippies.
Sifsels word gedefinieer as allemateriaal wat deur die standaardsif
(‘n sif met langwerpige gleuwe van 12,7 mm in lengte en 1,8 mm
in breedte met geronde ente [± 0,3 mm]) gaan. Vir die volledige
spesifikasiesvandiesif, kan jyverwysnadieSuid-Afrikaansesonne-
blomgraderingsregulasies (No. R. 493 van 8Mei 2009).
Volgens definisie word vreemde voorwerpe beskryf as los en
leë doppe wat in die betrokke besending bo die sif voorkom en
alle voorwerpe anders as glas, mis, steenkool, klippies, metaal,
sifsels, Sclerotinia, sonneblomsaad en sonneblomsaadkerne wat
in die betrokke besending voorkom. Wêreldwyd is die fokus op
gesonder eetgewoontesendaarombehoort sonneblom ‘nbaiemeer
prominente plek in te neem in ons daaglikse dieet. Sonneblomsaad
is laag in versadigde vetsure, hoog in poli- en mono-onversadigde
vetsure, bevat geen transvet nie en verskaf ander voedingstowwe
wat essensieel is vir ‘ngesonde liggaam.
Sien
Tabel 1
vir ‘n opsomming van die kwaliteit van plaaslike
sonneblomsaad. Die ruproteïen, -vet en -vesel en aswaardes word
gerapporteer as die persentasie (gram per 100 gram) op ‘n droë of
vogvryebasis (db).
Vir meer inligting aangaande die plaaslike sonneblomoeskwaliteit,
kan jy die SAGL se webtuiste besoek by
.
Oesver-
slae is ook hier beskikbaar inPDF-formaat.
‘nBlik opdie kwaliteit vandie
2012/2013-sonneblomoes
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
SAGL sewebtuiste:
Oktober 2014
1...,96,97,98,99,100,101,102,103,104,105 107,108,109,110,111,112,113,114,115,116,...124
Powered by FlippingBook