Registrasiehouer: Natrol CC
        
        
          RegNr. 2010/077556/23
        
        
          144, 2ndAve, Modder East Orchards, Delmas, 2210.
        
        
          Bemarking/Verspreiding:
        
        
          0%)L &&  5HJ1U
        
        
          P.OBox 1137, Delmas, 2210
        
        
          7HO
        
        
           )D[
        
        
          RUGHUV#PE¿ FR ]D  ZZZPE¿ FR ]D
        
        
          5L]R)RV0DL]H5HJ1U /
        
        
          :HW
        
        
          Bevat: (
        
        
          3VHXGRPRQDV ÀXRUHVFHQV
        
        
          )
        
        
          Minimum 1 x 10  cfu/ml.
        
        
          PremaxR (RegExempt) Bevat:
        
        
          CarbohydrateConcentrate.
        
        
          Verhoogde
        
        
          opbrengs inmielies
        
        
          met RizoFosMaize
        
        
          behandeling.
        
        
          7.2
        
        
          7
        
        
          6.8
        
        
          6.6
        
        
          6.4
        
        
          6.2
        
        
          6
        
        
          5.8
        
        
          Control
        
        
          RizoFosMaize
        
        
          Opbrengs (ton.ha-
        
        
          1
        
        
          )
        
        
          Gemiddeldedata van
        
        
          drieproewe indrie
        
        
          lokaliteite (Suid-Afrika)
        
        
          
            89
          
        
        
          Koringkultivar-ontwikkeling
        
        
          
            vir opbrengsverhoging in dieWes-Kaap
          
        
        
          K
        
        
          oring is eenvandieprimêre stapelvoedsels inSuid-Afrikaendievermoëomgenoeg
        
        
          koring te produseer vir plaaslike gebruik, bly altyd ‘n uitdaging. Die doelwit van die
        
        
          Kleingraaninstituut (KGI) se koringteeltprogram isgevolglikom kultivars teontwikkel
        
        
          en vry te stel met ‘n hoë opbrengs en wat spesifiek aangepas is vir toestande in
        
        
          dieWes-Kaap. Deur hoë-opbrengs-kultivars te ontwikkel sal dit eerstensmeer winsgewend
        
        
          maakommet koring teboer, terwyl dit ook sal bydra tot verhoogdeplaaslikevoedselproduk-
        
        
          sie. Die KGI het met hierdie doelwit voor oë, die Ratel-kultivar vrygestel. Ratel beskik oor ‘n
        
        
          uitstekendeopbrengsenhet in2013algeheel die tweedebesteopbrengs indieRûensbehaal,
        
        
          terwyl dit indieSwartlandook baiegoedpresteer het (derdebeste in ‘nhoë-reënvalgebied).
        
        
          Ratel
        
        
          Die vraag bly egter: Met hoeveel moet die koringopbrengs verbeter om volhoubare koring-
        
        
          produksie in Suid-Afrika te verseker en om plaaslik aan die stygende vraag na koring te
        
        
          voldoen? Daar is gevind dat koring se genetiese verbetering slegs 0,5 tot 2% per jaar is, wat
        
        
          gevolglik ‘n donker prentjie skets vir die toekoms van die koringbedryf in Suid-Afrika. Alles
        
        
          is egter nie verlore nie en in ‘nonlangseberig in ‘nplaaslike tydskrif gaannavorsers probeer
        
        
          om koring se opbrengs binne die volgende 20 jaarmet 50% te verbeter, deur te fokus opdie
        
        
          verbetering van koringplante se fisiologiese eienskappe.
        
        
          Om koring geneties te verbeter, is waarskynlik die beste manier om opbrengs te verskerp,
        
        
          maarditgaanaltyd ‘nuitdagingblyweensdiekompleksiteitvandiekoring-genoomwateintlik
        
        
          die samevoeging van drie volledige genome is. Een aspek in die genetiese verbetering van
        
        
          koring, is dieontwikkeling vangeneties gemodifiseerdeof GM-koring soos alombekend. Die
        
        
          onderwerp het in die verlede groot reaksie ontlok en bly vandag nog ‘n kontroversiële saak.
        
        
          DieontwikkelingvanGM-koringvir verhoogdeopbrengs isegterhierom teblyenwêreldwyd
        
        
          word baie navorsing daarop gedoen. Die hele prosesmoet egtermet omsigtigheid benader
        
        
          word en kangroot voordele vir diegraanbedryf inhou, indiendit korrek bestuurword.
        
        
          Nuwe verbeterde kiemplasma vanaf internasionale koringkwekerye kan ook gebruik word
        
        
          om huidige kultivars te verbeter en sodoende hoër opbrengste te verkry. Die LNR-KGI het
        
        
          goeie samewerkingsooreenkomste met internasionale organisasies wat betrokke is by die
        
        
          teling van verbeterde graangewasse. Nuwe kiemplasma met verbeterde opbrengs word
        
        
          jaarliks geselekteer en ingevoer na Suid-Afrika. Die ingevoerde lyne word geëvalueer in
        
        
          die Swartland en Rûens en slegs diemateriaal wat die beste aangepas is by die onderskeie
        
        
          omgewingstoestande, wordgebruik indie LNR-KGI se koringteeltprogram.
        
        
          Onthou dat opbrengs die resultaat is van ‘n wisselwerking tussen die omgewing en die
        
        
          genetikavankoring.Om te teel virbeteropbrengs isdusookomkoringsewisselwerkingmet
        
        
          syomgewing teverbeter.Dienadeel daaraanverbondeomnet te teel viropbrengsverhoging,
        
        
          is dat jy sekere ander gewenste kenmerke kan verloor of verlaag. Een daarvan is kwaliteit,
        
        
          waarsonder ‘n kultivar nie vrygestel mag word nie, terwyl ‘n verlaging in siekteweerstand
        
        
          ook aanleiding kangeedat swakker opbrengsteverkryword. Daar isbevinddat ‘nnegatiewe
        
        
          korrelasie tussenopbrengs en kwaliteit bestaan asook tussenopbrengs enweerstand.
        
        
          Al twee hierdie kenmerke is belangrik in die ontwikkeling van ‘n nuwe kultivar en moet in
        
        
          gedagte gehou wordwanneer daar geteel word vir opbrengsverhoging. Laastens speel die
        
        
          ontwikkeling van nuwe tegnologie ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van kultivars met
        
        
          verbeterde opbrengs. Merker-ondersteunde teling word deesdae met groot sukses aan-
        
        
          gewendomvir lynemet sekeregene te selekteer, terwyl diegebruikvandiedubbel-haploïde
        
        
          tegniek aanleiding gee tot die vinnige produksie van suiwertelende lyne met verbeterde
        
        
          opbrengs. Daar kan dus ter opsomming gesê word dat die teling van nuwe koringkultivars
        
        
          met verbeterdeopbrengs ‘n langproses is–dit kan tot 15 jaarneemom ‘nnuwekultivar vry te
        
        
          stel. Die LNR-KGI beskik egter oor die nodige kennis en infrastruktuur omdie graanbedryf te
        
        
          ondersteun indie voortdurende strewena nuwe, verbeterde koringkultivars.
        
        
          Navrae tenopsigtevanenigevandieKGI sekoringkultivars, kangerigwordaan
        
        
          dr IanHeyns by 021 809 3554of
        
        
        
        
          
            OP PLAASVLAK
          
        
        
          Saad
        
        
          IANHEYNS, PETRUSDELPORT, WESSELDU TOIT,
        
        
          LNR-Kleingraaninstituut,
        
        
          Stellenbosch en
        
        
          ANDRÉMALAN,
        
        
          LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem