SA Graan Oktober 2014 - page 71

Eersteklas
kundigheid
verseker
groei in jou
besigheid.
Besproeiingsbastersvirdie top resultate.
PANNAR sepraktieseboerderyoplossings is ’n
koste-effektiewebestuursinset.DieYIELDBOOST
swam-en insekdoderspuitprogrammegee
gemoedsrusengoeie risikobestuurop ’n
uitgesoektegroep topmieliebasters.
2014/MAIZE/A/05A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Moenie onnodige prysdruk
op sorghumpryse plaas nie
P
rodusentemoet daarop let dat die regulasies vir die inmenging
van biobrandstof nog nie in die
Staatskoerant
afgekondig
is nie, maar volgens die mees onlangse Graan SA Sorghum
Spesialiswerkgroep, is die verwagting dat die regulasies binne
die volgendepaarmaandedeur die regeringgefinaliseer sal word.
Indien dit realiseer, sal die twee aanlegte, naamlik Mabele Fuels op
Bothaville endieCradock Etanolprojek ongeveer 620 000 ton sorghum
benodig,maar slegs nadat die regulasies afgekondig is.
Verder sal die sorghum eers benodig word ‘n wyle ná die datum van
afkondiging, aangesien die aanlegte ongeveer twee jaar sal neem om
opgerig teword.
As gevolg daarvan moet produsente versigtig wees om nie te veel
sorghum aan te plant sodat die aanbod nie die vraag oorskry nie
en sorghumpryse gevolglik onder onnodige groot prysdruk geplaas
wordnie.
Grafiek 10
toon ook duidelik die verband tussen VSA v.a.b.-mielie-
pryse en pryse op die Dalian kommoditeitsbeurs. Die korrelasie
tussen die twee pryse is 0,89. Die prysdalings in China het die prys-
dalings indieVSAgedurendeSeptember voorafgegaan.
Opsomming
Die huidige lae plaaslike pryse vir ou seisoen voorrade in die mielie-
mark kan produsente se voorneme ommielies aan te plant negatief
beïnvloed.Hierteenoorkandierelatiefhoërouseisoensonneblomsaad-
en sojaboonpryse tot Desember groter aanplantings van oliesade
aanspoor.
Sojaboon- en sonneblomsaadprysvlakke is egter merkbaar laer
na planttyd in Desember 2014, terwyl mieliepryse weer beter ver-
toon. Die laer plaaslike oliesaadprysvlakke vir 2015 strook ook niemet
die verwagtehoër internasionalepryse en ‘n swakker randnie.
Soos verlede jaar is die prysseine weer eens onvoldoende om pro-
dusente aan te spoor om hul aanplantingsvoorneme vir sojabone
en sonneblomsaad te verhoog. Die oliesadepersbedryf kan ge-
volglik weer gedurende die volgende bemarkingsjaar ‘n tekort aan
oliesade vir persdoeleindes ervaar omdat die huidige skerp da-
ling in internasionale oliekoekprys persers onder druk kan plaas om
hul prysaanbiedinge vir sojabone in 2015 te verlaag – juis nou wan-
neer goeie prysaanbiedinge nodig is om die plantvoornemens posi-
tief ten opsigte van sojaboon- en sonneblomsaadaanplantings te
beïnvloed.
69
WESSEL LEMMER,
senior ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,61,62,63,64,65,66,67,68,69,70 72,73,74,75,76,77,78,79,80,81,...124
Powered by FlippingBook