SA Graan November 2014 - page 58

November 2014
56
FOKUS
Natuurlikehulpbronneenenergie
Spesiale
Oopgroefmynbou inMpumalanga:
Waarheenmet rehabilitasie?
NAASGOUWS,
ontwikkelingskoördineerder, Graan SA
U
it die aard van my betrokkenheid by ontwikkelende land-
bou inMpumalanga, deurreisekdiearea. Ek iswerksaam in
‘n gebied 50 kmwes van Pongola, Donkerhoek (Hysehope
dam), Sheepmoor (Ermelo), Daggakraal, Oos van Amers-
foort, Carolina, Nigel,Witbank enBronkhorstspruit.
Omdat ek in die Ogies/Witbank-area van die Hoëveld grootgeword
het, lê die gebiedmy na aan die hart en is die oopgroefmynbouwat
nou daar bedryf word, baie hartseer. Ek kan daarom nie help om te
let wat opplasegebeurwaar ek destyds as kindgespeel het nie.
Die volgende is baieopvallend:
Sommige myne voldoen aan alle vereistes soos voorgeskryf deur
wetgewing. Bogrondenondergrondwordnetjies apart opgebergen
rehabilitasie begin sodra voldoende gemynde areas beskikbaar is.
Voorbeelde hiervan is die myne by die Camden-kragsentrale, oos
vanErmelo.
Klip en ander gesteenteswordnetjies onderindie gat gegooi enbe-
dekmet bogrond.Daar kanselfsaanvaarworddat hierdiegrond in ‘n
beter toestand is as voordatmetmynboubegin is omdat alle beper-
kende laeopgehef is en versuiptoestandenieweer hier sal voorkom
nie. Daar is selfs die moontlikheid dat mielies binnekort weer hier
sal groei.
Sommigemyne voldoen aan hierdie aanvanklike vereistes, maar re-
habilitasie word uitgestel of glad nie gedoen nie. Die foto’s in die
artikel toonoopgroefmyneoos vanDelmas, oppadna Leandra.Met
my aankomsdaar is ekdeur ‘nwaggekonfronteerwatwouweetwat
ek daar soek en selfs my voertuig se registrasienommer afgeskryf
het. Dit is duidelik aandie oorgegroeide hope, dat diemynbaie lank
geledegesluit is endaar niebeplanwordomdit te rehabiliteer nie.
Swak rehabilitasiewerk is ook algemeen. Wes van Middelburg, op
die ou Witbankpad, is ‘n oopgroef wat oënskynlik goed gerehabi-
liteer word, maar dit lyk na ‘n toesmeerdery aangesien nie alle
1
2
3
4
1...,48,49,50,51,52,53,54,55,56,57 59,60,61,62,63,64,65,66,67,68,...100
Powered by FlippingBook