SA Graan November 2014 - page 59

Dryf jougewasseaanmet
N-hanced-N
,
‘nnuwekategorie∑nhanced stikstofprodukte
vir verbeterdekwaliteit, opbrengsenwins.
011 317 2000 |
Kyno
Plus
Ons stel bekend
die
stikstof
kragbron.
UPPEA11200/SAG
Farmisco (Edms)Bpkh.a. KynochKunsmisRegnr: 2009/0092541/07
KynoPlus
TM
isgeregistreeraskunsmisgroep1 -K8024 (Wet36van1947)
KynoPlus
™, dieeersteproduk in ‘nnuwe reeks
N-hanced-N
stikstofdoeltreffendekunsmismengsels.
KynoPlus
™:
• Wordaangedryfdeur
AGROTAIN
®, ’nvervlugtigingsinhibeerderwat
stikstofdoeltreffendheidverbeter endusdiebeskikbare stikstof indiegrondverhoog.
• Biedbuigsaamheid in toediening.
• Verlaag saailingverliesenverbeter aanvanklikegewasgroei.
Diekragvan
blou
sitdie
groen
terug in jougewasse.
bogrond teruggeplaas word nie. Die gerehabiliteerde area lyk dus
baiemooi,maar diebogrond is baiedun.
Noord van Ogies is ‘n geweldige groot oopgroefmyn. Daar word al
baie lank hier gemyn, maar geen teken van rehabilitasie kan gesien
wordnie.
Nuwe myne word byna weekliks geopen, soos by Donkerhoek en
naby Carolina. Alhoewel die grootste gedeelte van die myne op
natuurlike veld voorkom en nie ploegbare grond nie, kan die verlies
daarvan nie goedgepraat word nie. Produsente in hierdie omge-
wings verwelkom die myne met ope arms, omdat onbegaanbare
paaie nou opgeknap is, maar of hulle op die lang duur tevrede gaan
weesmet hulleomgewing, bly ‘nope vraag.
Daar is onlangs berig oor die skuldigbevinding van ‘n uitvoerende
hoof van ‘n myngroep nadat private klagtes ingedien is. Die pu-
bliek (in besonder produsente) sal dus die rol van polisieman in
sulke gevallemoet speel enwaar dit landbou nadelig beïnvloed, sal
Agri SA dit moet aanspreek. Rehabilitasiewerk wat swak uitgevoer
is, kan beswaarlik weer reggemaak word, omdat bogrond dan met
klippe en ander materiaal, soos suur steenkool, gemeng is. Sulke
swakwerk kan deur tydige optrede verhoedword, maar nie deur té
laat optrede reggestel wordnie.
1:Nuwemynewordgereeldgeopen en somsworddaar niegelet opdie
kontaminasie vanbogrondnie.
2:NabyErmelo – ‘n verlatemynwaar geen rehabilitasiegedoen is nie.
3: Camden-kragsentralebyErmelo – ‘n voorbeeld vangoeie rehabi-
litasie.
4: ‘nVerlatemynnabyDriefontein, Piet Retief-distrik. Hierdiemyn is
5 km van ‘ngrootwoonbuurt. Dit is nieomheinnie en is lewensgevaar-
lik vir diere en kinders.
5: Verlatemynhope.
6: ‘nVerlatemynwat deurwagteopgepasword.
7: Bome is al groot op verlatehope.
5
6
7
1...,49,50,51,52,53,54,55,56,57,58 60,61,62,63,64,65,66,67,68,69,...100
Powered by FlippingBook