SA Graan November 2014 - page 53

51
November 2014
Aanwending
Dieareawat besproei gaanword,moet geoptimaliseerword.Dit is ‘n
keuse van volsirkel, deelsirkel, hoeksirkel en verskuifbare spilpunte.
Hellings
Die klimvermoë isbeperkendvir dieverskillendemodelleenmoet in
aggeneemword. Dit wissel van 3% - 20%.
Neem gewasvryhoogte in ag waar ‘n bult tussen torings aanwesig
magwees. Afhangende van die hoogte van die struktuur, die lengte
van ‘n span en die helling van die bult, kan die gewasvryhoogte van
4 m vir die hoë profiel op geen helling, krimp tot 0,3 m vir ‘n lae
profiel, 56m-spanop ‘n 5%-helling.
Die helling-absorpsie by die toringmoet in ag geneemword, sodat
diewring- enskarnier-aksiebydiekoppelingsbinnespesifikasiesge-
houword. ‘nHellingskombinasie van 14% - 30% ismoontlik.
‘n Buigbare spilkoppelstuk is nodig waar die ankertoring op gelyk-
grond staan en die eerste toring op ‘n helling vanmeer as 4% (af of
op) tenopsigte vandie ankertoringbeweeg.
Steil grond se stoorvermoë (dit is water wat vasgehouword op die
grondmet normalebewerkingspraktyke) opdieoppervlakte ismeer
beperkend enmoet in aggeneemwordwaar lae infiltrasiegrondbe-
sproei word.
Bestuur
Met spilpunte isdaarminder arbeidom tebestuur,maardaar ismeer
werk vir diebestuurder.
Soos by enige stelsel, is ‘ngoeie kennis vanplant, grond en sisteem
nodig, sodat goeie bestuurspraktyke gevolg kan word. Die waarde
vanbesproeiing isnie soseer om ‘ngewasvanverdroging te rednie,
maareerderommaksimumrenteop investeringdeurgewasoptimali-
sering te verkry.
Watertekorte op kritieke tye het ‘n groot invloed op die verlies aan
opbrengste van gewasse. Dit hang natuurlik van die tipe gewas en
die groeistadium af en indien ‘n watertekort in ‘n tipiese gewas se
kritiekegroeitydperkvoorkom, kanopbrengsverminderingvoorkom.
Spilpunte is redelik aanpasbaar by alle tipes grond,maar kendiebe-
perkings. Skeduleringmoet so toegepasworddat diegrondmet die
laagste voghou- en infiltrasievermoë se beperkinge in aanmerking
geneem word. By spilpuntbesproeiing word die totale waterreser-
voir benut en klein toedienings van 10mmper keerwordnie aanbe-
veel nie – verliese kan buitensporigwees. Daar is groot voordele in
groot toedieningswaarmoontlik,maar 25mmwordasgoeiepraktyk
by spilpuntebeskou.
Hoe groter die toediening per keer is, hoe beter die benutting van
reën, mits die grond diewater kan behartig. Met die grondreservoir
in gedagte, die spilpunt se maksimumtoediening per keer en die
gewas se verbruik per dag, kan daar besluit word wanneer om te
besproei. Gewoonlik sal ondervind word dat by ‘n onttrekking van
20% - 30%water, ‘nbesproeiingvan15mm - 25mmmet diespilpunt
gegee moet word om binne die kumulatiewe infiltrasievermoë van
diegrond tebly.
Ekonomie
‘n Spilpunt is duur, maar met goeie water, grond, gewaskeuse en
bestuur kan dit betalendwees. Dit het egter slaggate en dit is veral
belangrik om ‘n kontantvloeiontleding te doen. Net so is daar ‘n ba-
lans tussenkapitalekosteenbedryfskoste. Sosal ‘n200mm (8”) pyp
duur wees, maar diewrywing en dus bedryfskoste is laag, terwyl ‘n
150 mm (6”) pyp goedkoop is, maar die bedryfskoste sal heelwat
hoër wees. Koste kan net beoordeel word in terme van die jaarlikse
kostewat alle faktore in agneem.
Spilpunteienskappe
Spilpunte het verskeie eienskappe en dit is belangrik om die voor-
en nadele teenmekaar op te weeg en te kyk hoe dit by ‘n algehele
plaasbeplanning enboerderyaktiwiteit inpas.
Doen ‘nbehoorlike spilpuntbeplanning enmaak seker dat die regte keuseuitgeoefenwordbydie aankoop vandiebesproeiingstelsel.
1...,43,44,45,46,47,48,49,50,51,52 54,55,56,57,58,59,60,61,62,63,...100
Powered by FlippingBook