SA Graan November 2014 - page 54

FOKUS
Natuurlikehulpbronneenenergie
Spesiale
Spilpuntvoordele
‘n Spilpunt is ‘n gemeganiseerde sisteemwat geen meganiese
hantering vergnie en eenpersoon kandie spilpuntmaklik dryf.
Feitlik enige topografie kanhanteerword.
Dit het ‘n relatiewe lang leeftyd: 25 000 - 30 000 uur of 15 tot
20 jaarmet ‘nbesproeiingstyd van 1 500uur/jaar.
Onderhoud is laer as ander sisteme en beloop 1% - 3% van die
aankoopkosteper jaar.
Skedulering is eenvoudiger. Deur die druk van ‘n knoppie kan
4mmofmeer per keer besproei word.
Chemiesproei kanmaklik deur die spilpunt gedoenword.
Deur totale benatting te doen, kan die grondprofiel maklik tot
veldkapasiteit gebringword voor plant- of grondvoorbereiding.
Klein toedienings is moontlik, veral in die saadontkie-
mingstadium.
Water hoef nie uitermatig gefiltreer te word nie en sou die
verstopping van ‘n sprinkelaar plaasvind, is dit maklik waar-
neembaar.
Verspreidingsdoeltreffendheid is oor die algemeenbaiehoog.
Spilpuntnadele
Die koste is hoër as ander sisteme, maar goedkoper as byvoor-
beeld drupbesproeiing. Hoe groter die sisteem, hoe goedkoper
worddit per hektaar.
(Riglynprys is R= 85 000√A; A= area in hektaar). Dit wil sê ‘n
100ha spilpunt sal R850 000 kos.
Relatief groot plase (grootter as 20 ha) is geskik vir spilpuntbe-
sproeiing.
Spilpunte het ‘n hoë toedieningstempo op die buitenste rant
en indiendit nieaangepas isbydiegrondvermoënie, kanafloop-
probleme voorkom. By gewasse waar die grond dit toelaat om
‘n diep wortelstelsel te ontwikkel, word algemeen aanvaar
dat swaar toedienings met lang tussenposes die aangewese
metodevanbesproeiing is.Diespilpuntmoetdussobydiegrond
aangepas wees, dat ten minste 25 mm per keer toegedien
kanword.
Opsommend
Spilpuntbesproeiing is suksesvol endeur tevoldoen aandiebasiese
vereistes van die grond, gewas en sisteem kan die geld daarin belê,
teruggekry word. Die keuse tussen verskillende spilpunte lê in die
gebruiker se eie voorkeure, die diens wat ‘n firma
lewer in die uitvoering, deeglikheid, akkuraatheid,
nasorg en of die firma oor ‘n paar jaar nog gaan
bestaanenookwat sybuurmanvandie spilpunt sê.
Spilpunt:
Sirkel van sukses
1...,44,45,46,47,48,49,50,51,52,53 55,56,57,58,59,60,61,62,63,64,...100
Powered by FlippingBook