SA Graan Augustus 2014 - page 80

...ligte bewerking
kan sade stimuleer
om te ontkiem en
die plante kan dan
vernietigword.
As gevolg van die groot sade wat van redelik diep af kan vestig, is
landbewerking om predikantsluis-saadpopulasies te verminder,
nie so effektief soos vir raaigras nie. Aan die ander kant kan ligte
bewerking sade stimuleer om te ontkiem en die plante kan dan
vernietigword.
Die saad het ‘n redelike sterk saadrus in die somer, maar sodra
toestandegunstig raakendie saad isnabydiegrondoppervlakte, sal
dit geredelik ontkiem.
Indien dit diep begrawe is, kan dit vir tot twee jaar in die grond
lewenskragtig bly. Vir meer metodes om weerstand te bestuur,
word verwys na die pamflet
Volhoubare gewasproduksie in die
teenwoordigheid van onkruiddoderweerstand
wat by enige van die
chemiese vervaardigings- of bemarkingsmaatskappye beskikbaar
behoort tewees.
Bedankings en verwysings
Die volgendepersonehet die artikel krities deurgelees en voorstelle
ter verbetering gemaak waar nodig: Prof Andy Cairns (Universiteit
van Stellenbosch), dr Erik Eksteen (Syngenta), mnre Org Lotter
(Bayer CropScience), JimMcDermott (Du Pont), Hannes Schoeman
(Monsanto), Frik Potgieter (Nulandis) enDirk vanEeden (Terason).
Die lys van geregistreerde onkruiddoders is verkry vanuit die
publikasie:
AGuide to thechemical control ofweeds inSouthAfrica:
ACropLifeSouthAfricaCompendium
.Bestel by
info@cropsolutions.
co.za
of 011 079 4199.
Inligting is ook verkry vanuit die boek
Onkruide in gewasse en
tuine in Suidelike Afrika
en is beskikbaar by die LNR-Instituut vir
Graangewasse, Privaat sak X1251, Potchefstroom 2520. Kontak
Mary James by 018 299 6253of
.
Die boek
Probleemplante en indringeronkruide van Suid-Afrika
deur Clive Bromilow is ook geraadpleeg en is beskikbaar by die
meesteboekhandelaarsofraadpleegdiewebtuistevandieuitgewers:
.
Lesers kan die pamflet
Volhoubare gewasproduksie in die
teenwoordigheid van onkruiddoderweerstand
ook in PDF-formaat
verkry van die skrywer van hierdie artikel by
.
Dit
is ook (in Engels) beskikbaar by die CropLife SA webtuiste (
http://
crop%20production%20in%20the%20presence%20of%20
herbicide%20resistance.pdf
).
1: Sade vanpredikantsluis (
Bromus diandrus
).
2: Saailing vanpredikantsluis – let opdie fyn strepies op
die halmbasis (blaarskedes).
3: Die yl polvorm van ‘n volwassepredikantsluisplant.
4: ‘nKoringlandmet ergepredikantsluisbesmetting.
5: Die hangendepluim vanpredikantsluis.
OP PLAASVLAK
Plaagbeheer
Augustus 2014
78
1
3
4
2
5
ONKRUIDE INDIEWINTERREËNVALSTREEK
1...,70,71,72,73,74,75,76,77,78,79 81,82,83,84,85,86,87,88,89,90,...124
Powered by FlippingBook