SA Graan Augustus 2014 - page 73

Benut
tegnologievir
effektiewe
risiko-
bestuur.
Geelbastersvir ’nsuksesvolleoeskeeropkeer.
’nPakketmetverskillendegroeiklasseen
agronomieseeienskappe lewerdiebesteopbrengs
op joubelegging.
2014/MAIZE/A/03A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
71
Verder het diegrondboonhektaremet 5225ha endie sorghumhektare
met 16 230ha toegeneem.
Totale mielielewerings vir die eerste elf weke van die bemarkings-
jaar, ingesluit vroeë lewerings (Maart en April), beloop reeds
8 843 401 ton. Daar is dus 63,7% van die Nasionale Oesskattings-
komitee (NOK) se finaleproduksieskattinggelewer (
Grafiek 4
).
Diepersentasiewitmielieswat reeds gelewer is, beloop 57,1% teenoor
71,8% geelmielies. Die uitstaande hoeveelheid witmielies wat nog
gelewer moet word, beloop 3 298 325 ton en uitstaande geelmielies
1 784 424 ton.
Kommersiële vraag namielies
Die binnelandse vraag namielies behoort ongeveer 4,565miljoen ton
vir voedseldoeleindes en 5,650 miljoen ton vir veevoerdoeleindes
te beloop. In totaal behoort die totale binnelandse vraag na mielies
9,919 miljoen ton te beloop indien mielies vir omruilmaaldoeleindes
(64 000 ton) asook dit wat onttrek is deur produsente (150 000 ton)
en aan eindverbruikers vrygestel (455 000 ton) is, onder meer in ag
geneem word. Die totale Suid-Afrikaanse verbruik kan 2,6% teenoor
die vorigebemarkingsjaar toeneem.
Binnelandsewitmielievoerverbruik en
uitvoere
Weens die groot toename in witmielieproduksie en die skerp afname
in verwagte witmielie-uitvoere, neem die geprojekteerde voorrade
witmielies toe. Volgens ons projeksies behoort die voerverbruik van
witmielies teenoor geelmielies vanjaar skerp toe te neem omdat die
uitvoervraagna geelmielies dit regverdig.
Na verwagting kan die uitvoer van witmielies teenoor die vorige
bemarkingsjaar met meer as 40% tot 550 000 ton daal, terwyl die
opname van witmielies in die veevoermark hopelik kan verdubbel
(115%) tot 1,4miljoen ton. Die gebrek aan witmielie-uitvoere lei egter
daartoedat die surplusbodiepyplynvoorraadvirwitmieliesnagenoeg
764 000 ton kan beloop. Dit sal witmieliepryse tot die einde van die
bemarkingsjaar kanbeïnvloed.
Binnelandse geelmielievoerverbruik en
uitvoere
Weens die groter vraag na geelmielies in die uitvoermark hoop ons
dat heelgeelmielie-uitvoere teen die einde van die huidige bemar-
kingsjaar met 24% tot 1,4 miljoen ton teenoor die vorige jaar sal kan
toeneem. Dit kan potensieel ‘n tekort bo die pyplyn laat wat plaas-
like geelmieliepryse kan ondersteun. Die verbruik van geelmielies
in die veevoermark kan weens die verhoogde uitvoere met 20% tot
3,25miljoen tondaal.
Daling in internasionalemieliepryse
Die VSA v.a.b.-mielieprys het sedert 25 Junie vanaf ‘n prysvlak
van$209/tonmet 9% tot $190/tonop15Juliegedaal.Hierdiedalinghet
gevolg nadat VSA sojaboonpryse skerpmet 14,5% vanaf $550/ton tot
$470/tongedaal het (
Grafiek 5
).
Diédalingvolgnadat dieUSDAbekendgemaakhet dat VSA sojaboon-
produsente 3,3 miljoen acre meer sojabone aangeplant het as wat
voorheen verwag is.
Pariteitspryse vir geel- enwitmielies
verhandel teen uitvoerpariteit
Weens die verwagte surplus en groot oordragvoorraadvlakke vir
mielies aan die einde van die 2014/2015-bemarkingseisoen, verhandel
mieliepryse na aan uitvoerpariteitsprysvlakke. Geelmielies verdien
egter weens die groter uitvoervraag en binnelandse vraag in die
veevoermark, ‘npremie van tussenR80/tonenR100/tonbowitmielies.
Grafiek 6
dui daarop dat geelmieliepryse vir lewering in Julie 2014 ge-
durendeMaart 2014, pryse vannagenoegR3 800/ton aangetekenhet.
1...,63,64,65,66,67,68,69,70,71,72 74,75,76,77,78,79,80,81,82,83,...124
Powered by FlippingBook