SA Graan Augustus 2014 - page 89

Eersteklas
saaden
kundigheid
verseker ’n
suksesvolleoes.
Deurdie integrasievan topprodukte,
praktieseboerderyoplossingsen innoverende
gewasvoorsorgen -nasorgbiedPANNARSAAD
aanboere ’nvolledige risikobestuurspakket. Praat
metPANNARooronsuitsonderlikePANAGRI
-,
PANACEA
-enYIELDBOOST
-programme.
2014/CORP/A/003A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2013PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Diedier se temperatuur issomsnormaal of ondernormaal. Perdekan
baie gou vrek (binne 24 tot 72 uur) voor noemenswaardige tekens
waargeneem kanword.
Nadoodse letsels
Nadoodse veranderinge tree baie gou in ná ‘n vrekte, en die karkas
verrot spoedig. Die tipiese sponsagtige gevoel onder die vel by
sekere dele van die liggaam, soos gevind wordmet sponssiekte, is
meestal afwesigomdat vloeistof onder die vel saampak.
By beeste word weefselaantasting met bloedings en inflammasie
veral gevind in die nekspiere en borskasorgane (veral die hart). By
skape en perde kom hierdie tipe letsels ook voor. Baie ander letsels
wat vir ‘n veearts sediagnosenuttig is, kan aanwesigwees.
Kwaadaardige edeem
Kwaadaardigeedeemwatdeur
C. septicum
en
C. sordellii
veroorsaak
word, tas beeste, skape, bokke, varke en perde aan. Die bakterieë
kom ingrond, water endie ingewande vandiere voor.
Diekwaadaardigeedeemontstaannáwondbesmetting,byvoorbeeld
ná operasies, skeerwonde, enting en ná geboorte (baarmoeder-
sponssiekte). Die siekte begin skielikmet koors enbloedvergiftiging
en baie kan vrek. Ander
Clostridium
-kieme kan ook ‘n rol speel by
kwaadaardige edeem. Die aangetaste deel van die liggaam swel,
gasborrels vorm en ‘n lamheid kanontstaan.
Diagnose vir sponssiekte, dikkop-
sponssiekte en kwaadaardige edeem
Die geskiedenis, siektetekens en die bevindings van ‘n nadoodse
ondersoekmoet inaggeneemword.Detail laboratoriumondersoeke
opmonsters van die dier wat gevrek het, moet gedoenword vir die
bevestiging vandie siekte.
Die veearts sal druksmere van letsels neem om die bakterieë te
identifiseermet immunofluoriserende kleurtegnieke.
Voorkoming en beheer (sponssiekte,
dikkopsponssiekte en kwaadaardige
edeem)
Hierdie siektes wat die algemeenste by beeste en skape
voorkom, kan net deur volgehoue jaarlikse inenting voorkom en
beheer word, omdat die siekteveroorsakende bakterieë (spore)
wydverspreid indienatuur voorkom.
Raadpleeg ‘n veearts aangaande die immuniseringsprogram en
of daar net teen een of twee of al drie siektes geënt moet word.
Enkeleof kombinasie entstowwe is beskikbaar.
Ent kalwers die eerste keer teen sponssiekte in op ses- tot
negemaande-ouderdom, met ‘n skraagdosisenting drie weke
daarna en dan jaarliks totdat hulle drie jaar oud is. Op erg
sponsiektebesmette plase kan kalwers vanaf driemaande-
ouderdom en alle ander beeste tot die ouderdom van drie jaar
elke ses maande geënt word. Skape moet jaarliks ses tot agt
weke voor skeertyd teen sponssiekte geënt word. Die entstof
moet onderhuids toegedienword.
Siek diere kan met penisillien of ‘n tetrasiklien, byvoorbeeld
Engemycin, Reverin, Reverin LA, behandel word. Die uitkoms
(prognose) nábehandeling is swak enprodusentewordgemaan
omhul veearts te raadpleeg.
Vir meer inligting, kontak dr Jan du Preez by 012 843 5600 of
.
87
1...,79,80,81,82,83,84,85,86,87,88 90,91,92,93,94,95,96,97,98,99,...124
Powered by FlippingBook