SA Graan Augustus 2014 - page 87

Ultra-moderne
tegnologie
reghier in
Afrika.
PANNARSAAD isbekendviruitsonderlike
produkteenuitstekendediens.Danksy ’n
wêreldklas tegnologiesentrumwordonsdie
middelpunt van innovasie in saadnavorsing
en telingvironsboere.
2014/CORP/A/001A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2013PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
lam/kalwing, dip, kastrasie, operasies of van die pasgeborene se
naelstring, opdoen.
Siekte- en nadoodse tekens
Die verloop van sponssiekte is gewoonlik baie vinnig (minder as
24 uur) en daarom word siektetekens selde gesien. Die liggaams-
temperatuur styg, eetlus daal, grootpensbewegings neem af en
styfheid en lamheid tree in. Swellings met ‘n sponsagtige gevoel,
wat later koud engevoelloosword, ontstaanonderhuids.
Dierewat vrek se karkas blaas gouop enontbind vinnig. Bloederige
skuimvloeistof sypel by die neus en anus uit. Aangetaste spiere
bevat gas en is donkerrooi.
Dikkopsponssiekte
Dikkop by beeste is minder bekend aan produsente, maar van
wesenlike ekonomiese belang. Dié siekte is daarbenewens in Suid-
Afrikaookmeer bekendby skapeasbybeeste,maar perdeen skape
vrekook vandikkop. Dikkop kandoeltreffenddeur inentingvoorkom
enbeheerword.
Dikkop is meer bekend by jong ramme onder die ouderdom van
twee jaar en komminder voor byouer rammeenooie. Dikkop is ook
minder bekend vir vrektes by beeste. Gedurende die afgelope paar
jare het baie vrektes (melkbeeste en vleisbeeste) wat veroorsaak
is deur dikkop, by beeste in Suid-Afrika voorgekom. Dikkop word
veroorsaak deur diebakterie
Clostridiumnovyi
tipeA.
Waar
C. novyi
bakterieë voorkom
Hierdie bakterieë kom wydverspreid in die natuur voor en in die
grond asook in die dermkanaal van diere. Grondwat baie organiese
materiaal bevat of waarvan die pH alka-lies is, is bevorderlik vir die
oorlewing van die bakterieë. Draerdiere (byvoorbeeld skape en
beeste) versprei die bakterieë van plaas tot plaas deur hulle mis.
Diere wat vrek aan dikkop en verrot, besmet ook só die omgewing
met diebakterieë.
Hoe diere besmetword
Beeste en ander diere (byvoorbeeld skape en perde) doen die
besmettingopdeur die inname van spore vandie bakterieë as hulle
besmettegras of voer vreet. Spore vanbakterieëword indiedier se
bloedsirkulasie opgeneem en gaan lê in ‘n rustende (latente) vorm
inorgane.
Indienweefselbeskadigingvandiéorganeplaasvind, groei die spore
en produseer hulle gifstowwe wat dan die siekte laat ontstaan.
Besmetting van diere (byvoorbeeld skape) deur
C. novyi
kan ook
deurwonde, dienaelstringvan lammersof diebaarmoeder vanooie
plaasvind. Wondbesmetting deur
C. novyi
speel heel waarskynlik ‘n
rol indieontstaan vandikkopbybeeste.
Siektetekens
Beeste word baie keer net dood aangetref omdat die siekte redelik
akuut is. Diedooiebeesteblaas baiegouop ennadoodse verrotting
vandie karkas vinduiters vinnigplaas.
Beeste vrek telkens nog voordat spesifieke, betekenisvolle tekens
waargeneem kon word en ouer en jonger beeste word aangetas,
hoewel sponssiekte gewoonlik jonger diere (byvoorbeeld vanaf ses
maande tot drie jaar) aantas en vrektes is akuut.
In gevalle waar siektetekens as gevolg van dikkop by beeste
waargeneemword, is die dier terneergedruk, vreet nie, die kop en
nek is uitgestrek; die dier lê baie, haal vinnig en oppervlakkig asem,
syhartklop is swak, diedier beweegmoeilik en raak agter indie trop
as hulle aangejaagword.
85
1...,77,78,79,80,81,82,83,84,85,86 88,89,90,91,92,93,94,95,96,97,...124
Powered by FlippingBook