SA Graan Augustus 2014 - page 79

AKTIEWE
BESTANDDEEL
FORMULERING
GEWASSEWAARIN
GEREGISTREER
TYDVANTOEDIENING
WEERSTAND-
STATUS
MEGANISMEVAN
WERKINGGROEP
Cycloxydim
1
100gramper liter
Lusern, peulgewaswei-
dings, lupiene enmedics
Na-opkomswanneer gras
aktief groei
Ja
A
Glufosinate-
ammonium
200gramper liter
Voorsaai
Voorsaai
Ja
H
Glyphosate
360/450/480/510
gramper liter
680/700/710 gram
per kilogram
Voorsaai
Voorsaai
Nee
G
Haloxyfop-Rmethyl
ester
108gramper liter
Kanola, lusern, peulge-
wasweidings, lupiene,
medics en seradella
Na-opkomswanneer gras in
twee- tot sesblaar-stadium
is
Ja
A
Imazamox
40gramper liter
Kanola, klawers, lusern,
peulgewasweidings en
medics
Na-opkoms – dien toe voor
grassegroter as
100mm tot 200mm
is. Slegs inClearfield-
kanolakultivars
Ja
B
Iodosulfuron-me-
thyl-sodium/meso-
sulfuronmethyl/
mefenpyr-diethyl
30/30/90gramper
kilogram
Koring
Na-opkomswanneer grasse
in twee- tot vierblaar-sta-
dium is
Ja
B
Paraquat
200gramper liter
Allegewasse
Voorsaai
Nee
D
Paraquat/diquat
120/80gramper liter Allegewasse
Voorsaai
Nee
D
Propaquizafop
100gramper liter
Kanola, klawer, lupiene,
lusern enmedics
Na-opkoms op aktief groei-
endegras indie twee- tot
vierblaar-stadium
Moontlik
2
A
Propyzamide
500gramper kilo-
gram
400gramper liter
500gramper liter
Kanola, lusern enpeulge-
wasweidings
Kanola enpeulgewaswei-
dings
Voor- tot na-opkoms
vangras. Dien toe voor
vyfblaar-stadium vangras
Nee
3
K1
Prosulfocarb
800gramper liter
Gars en koring
Voor-opkoms – onder-
drukking vanpredikantsluis
wanneer saammet triflura-
lin toegedienword
Nee
N
Pyroxasulfone
850gramper kilo-
gram
Koring
Voor-opkoms
Nee
K3
Pyroxsulam
45gramper liter
Koring
Na-opkoms
Ja
B
Quizalofop-P-tefuryl 40gramper liter
Kanola, lusern, peulge-
wasweidings enmedics
Na-opkoms slegs op aktief
groeiendegras indie twee-
tot vierblaar-stadium
Moontlik
A
Sulfosulfuron
750gramper kilo-
gram
Koring
Na-opkoms. Dien toeop
aktief groeiendegrasse
Ja
B
Tepraloxydim
50gramper liter
Kanola
Na-opkoms. Dien toeop
aktief groeiendegrasse
Nee
A
TABEL 1: ONKRUIDDODERSGEREGISTREERVIRDIEBEHEERVANPREDIKANTSLUIS.
1
Om verwarring te voorkom is dieEngelsename vir aktiewebestanddelehier genoem.
2
Waarweerstandstatus asmoontlik aangedui word, is daar al gevallewaargeneemwaar die spesifiekeonkruiddoder nie suksesvol was nie,maarweerstand is nogniebo
alle twyfel bewys nie.
3
Geenweerstand teenpropyzamide is nog inSuid-Afrikawaargeneemnie,maarwaar te veel propyzamide te kort namekaar toegedienword, worddie afbreking vandie
produk in die grond deurmikrobes versnel as gevolg van populasieontploffings van die betrokkemikrobes en die uiteindelike effek is swak beheer sooswanneer weer-
standontwikkel het.
NB –Raadpleegaltyddieetiket vandieonkruiddoder omophoogte tewees vandiekorrektedosis en toedieningsmetode –maak seker dat afwisselinggeskied tussen
meganisme vanwerkinggroepe ennie aktiewebestanddelenie.
hand uitgetrek word of met ‘n nie-selektiewe onkruiddoder lokaal
doodgespuit word.
Alternatiewe beheer
Dit is uiters noodsaaklik dat daar nie net op chemiese beheer-
metodes staatgemaak word om predikantsluis te beheer nie. In
Australië is bewys dat predikantsluis wel redelik goed bestuur kan
word indiengeïntegreerdebeheermetodes gebruikword.
Dit behels dan kombinasies van chemiese, biologiese en fisiese
metodes soos die situasie vereis. Die volgende aksieplanne kan
gebruikword:
Uitputting van die saadbank (stoppelbrand, vroeë, ligte herfs-
bewerking enuitgestelde saaidatums).
Vernietiging van lewende plante (voorsaaibespuiting met nie-
selektiewe middels, vooropkoms onkruiddoders en selektiewe
na-opkoms onkruiddoders).
Verhoedsaadvorming (aarspuitwei [saadsterilisasie] inweidings,
hooi en kuilvoermaak enbeweiding).
Verhoed dat sade die saadbank aanvul (vang kaf op en vernietig
tydens oes).
Verhoed dat sade van eksterne bronne die lande binnekom
(pasopombesmette hooi van ander gebiede/plase af aan skape
te voer opdie land).
77
August 2014
1...,69,70,71,72,73,74,75,76,77,78 80,81,82,83,84,85,86,87,88,89,...124
Powered by FlippingBook