SA Graan Augustus 2014 - page 71

Witbasterpakketviroptimaleopbrengste
engoeie risikobestuur.
Konvensionele,stronkboorder-weerstandbiedende,
glifosaat-toleranteenstapelgeenbasters.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
2014/MAIZE/A/01A
Wêreldklas-
navorsingvir ’n
vooruit-
strewende
boerdery.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
69
kan lei. Die nuwe seisoen mielies word in die Noordelike Halfrond
vanaf Oktober gestroopenproduksietoestande tot dan sal bepaal of
pryseondersteuningof verdereprysdruk gaan ervaar.
Dievolgende faktoreplaas internasionalepryseonder druk, naamlik;
Uitstekendeproduksievooruitsigte indieVSA.
Ten spyte van hoë vleisbeespryse in die VSA en laer mielie-
pryse, kan kuddes nie voldoende uitbrei ná die droogte in die
Westeomdie veevoeraanvraagnamielies indiemediumtermyn
teverhoognie. Varkgetalle isookonderdrukweensvirussiektes.
Voldoendemielievoorraadvlakke inChina–hullebetaal subsidies
sodat plaaslike voorrade voorkeur bo invoere uit byvoorbeeld
dieVSAgeniet.
Die VSA is in ‘n stryd gewikkel met China oor Syngenta se
MIR 162 (Viptera) en dié kwessie is nog nie, soos verwag, in
Junie opgeklaar nie. Selfs
Distiller’s Dried Grains with Solubles
(DDGS) uitvoeredeur dieVSAwordhierdeur nadeliggeraak.
‘n Prysondersteunende faktor is egter dat, soos in Suid-Afrika, VSA
mieliepryse reeds teen, of onder, produksiekoste is. Die pryse vir
grondbesit en huur in die VSA het die hoër mieliepryseweerspieël.
Daar is juis sprake dat banke perke op sommige produsente se
produksielenings en krediet begin instel het.
Uitvoertempo van geelmielies is
bogemiddeld
Die huidige bemarkingsjaar se weeklikse geelmielie-uitvoertempo
(teen 27,2% van die beskikbare geelmielies vir uitvoere) is vir die
eerste elf weke van die bemarkingsjaar bo die vereiste weeklikse
gemiddeldeuitvoertempo van 21% (
Tabel 1
).
Die totale verwagte uitvoersyfer vir geelmielies beloop 1,4 miljoen
tonwaarvan slegs 277 367 tydens die skryf vandie artikel uitgevoer
is. Die uitstaande hoeveelheid geelmielies wat nog uitgevoer moet
word, beloop 1 122 633 ton (
Grafiek 2
).
‘n Teleurstellendewitmielie-uitvoertempo
Die witmielie-uitvoertempo met uitvoere na slegs die BLNS-lande,
Zimbabwe en Mosambiek is egter ver onder die gemiddeld. Dit
verklaar ook die premiewat geelmielies bowitmielies verdien. Daar
is tot op datum slegs ongeveer 8% van die totale heelwitmielie-
voorraad wat uitgevoer kan word, reeds uitgevoer. Die verwagte
witmielie-uitvoere behoort 550 000 ton te beloop, terwyl daar
slegs 95 724 ton tot dusver uitgevoer is. Die uitstaande hoeveel-
heid witmielies wat nog uitgevoer moet word, beloop 454 276 ton
(
Grafiek 3
).
Die totalemielie-uitvoertempo is te laag
In totaal het Suid-Afrika tot opdatumnognet ongeveer 18% vandie
totale mielies beskikbaar vir uitvoere, uitgevoer. Die uitvoertempo
vir wit- en geelmielies saam is dus onder die vereiste gemiddelde
weeklikse uitvoertempo van 21% ná elf weke, en teen 18%, die
laagste vir die afgelope vier bemarkingsjare.
Suid-Afrika het vir die eerste elf weke van die bemarkingsjaar
48 145 ton geelmielies na Japan uitgevoer, 50 078 ton na Italië,
26 226 ton na Portugal en 207 294 ton na Taiwan. Die res is na die
BLNS-lande en ander Afrikalande toeuitgevoer.
Hoërkommersiëlemielie-aanbod tenspyte
van kleiner aanplantings
Die totalehoeveelheidmielieswat vir kommersiële leweringsbeskik-
baar is, het teenoor die vorige bemarkingsjaarmet 21% toegeneem.
Hierdie toename word grotendeels daaraan toegeskryf dat die ge-
middeldeopbrengsmet 21,7% tot 5,17 ton/ha toegeneemhet.
Mielies se oppervlakte aangeplant het inteendeel met 93 000 ha
(3,3%) afgeneem. Dié afname het plaasgevind terwyl die oppervlak-
teonder sonneblomsaad aangeplant,met 94250ha toegeneemhet.
Dieoppervlakteonder sojabonehetmet 13600haafgeneem, terwyl
dieoppervlakteonder droëbonemet 12 270ha toegeneemhet.
1...,61,62,63,64,65,66,67,68,69,70 72,73,74,75,76,77,78,79,80,81,...124
Powered by FlippingBook