SA Graan Augustus 2014 - page 77

A07750/SAG
Monsanto, YieldGard
®
enGenuity
®
YieldGard
®
II is geregistreerdehandelsname vanMonsanto
Technology LLC.MonsantoSuid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
®
Kontakgerus ons kliëntediens by: 011790-8201 of
Oes die voordele van
YieldGard
®
- en
Genuity
®
YieldGard
®
ll
-tegnologieen plant jou toevlugsarea aan!
Rentmeesterskap beteken om die beste tegnologie oor
te dra na die volgende generasie – dit is waarom ek ‘n
toevlugsarea aanplant.
Plaaslike brandstofbelastings en -heffings
Belastings, heffings en marges in die groothandelsprys van diesel
het oor ‘n vyfjaar-tydperk vanaf R2,74 per liter na R4,41 per liter
toegeneem. Dit is ‘n styging van 61%.
Ontleding
Uit hierdie vyfjaar-analise van die plaaslike groothandelsprys van
diesel, is dit duidelik dat die styging in die ruolieprys (63%) en die
stygings in belastings en heffings (61%) die grootste impak op
stygendeplaaslikedieselprysegehadhet.
Wanneer na jaar-tot-jaar-veranderings gekyk word, is gesien dat
die groothandelsprys van diesel met 6,18% toegeneem het. Tydens
hierdieperiodehetdieruolieprysmet8% toegeneem,diewisselkoers
met 6% verswak enbelastings enheffingsmet 5% toegeneem.
Grafiek 2
toon aan wat met die ruolieprys in dollarterme en die
groothandelsprys van diesel in Gauteng sedert 2000 gebeur het.
In die grafiek word twee pieke in die plaaslike dieselprys uitgewys.
Een in Julie 2008 en die ander een inMaart 2014. Die eerste piek in
die dieselprys kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die rekordvlak-
kevandie ruolieprysvan$134per vat (gemiddeldvir diemaand)wat
in Julie 2008bereik is.
Gelukkig was die rand op daardie stadium sterk op R7,61 teenoor
diedollar.
Die tweede piek dui die rekordprys aan wat tot dusver vir diesel-
pryse in Suid-Afrika bereik is. Die verskil in hierdie piek teenoor die
een in 2008 is dat diewisselkoers (R10,69 teenoor die dollar) ‘n baie
groter rol gespeel het endusasgevolgvan ‘nkombinasievanhierdie
faktore veroorsaak is.
Waarheenmet dieselpryse?
Dit is duidelik dat dieselpryse deur die ruolieprys, wisselkoerse en
belasting en heffings bepaal word. Dit is deesdae ‘n gegewe dat
belastings enheffings jaarliks toeneem –April jaarliks.
Die ruolieprys het die afgelope twee jaar redelik sywaarts beweeg
en die verwagting is dat hierdie tendens behoort voort te gaan (sou
die politieke situasie in die Midde-Ooste nie versleg nie). Meeste
finansiële instellings verwag verder dat die rand stabiel behoort te
bly in die derde kwartaal en selfs kan versterk in die vierde. Dit kan
beteken dat ons dieselpryse later in die jaar op dieselfde vlakke kan
bly en trouens bietjie kandaal.
SENT/LITER
Groothandelsmarge
61,20
Sekondêreberging
17,10
Sekondêre verspreiding
11,70
Vervoerkoste (sonedifferensiaal inGauteng)
33,10
Paraffienmerker
0,01
Belasting
209,50
Doeane en aksynsbelasting
4,00
Padongelukkefondsheffing
104,00
Brandstof-produkheffing
0,15
Gelande koste vandiesel
849,63
Totaal (groothandelsprys)
1 290,39
TABEL 1: UITEENSETTING VAN DIE GROOTHANDELSPRYS IN
GAUTENGVIR JULIE 2014.
Grafiek 2:Groothandelsprys vandiesel versus ruolieprys indollarwaarde.
75
1...,67,68,69,70,71,72,73,74,75,76 78,79,80,81,82,83,84,85,86,87,...124
Powered by FlippingBook