SA Graan Augustus 2014 - page 68

OP PLAASVLAK
Bemarking
Indien die produsent sy totale verwagte opbrengs van 3 500 ton
verskans deur 30 kontrakte (3 000 ton) se put opsies te koop, is die
geheelbeeldsoos inTabel 3.Onshet dusdiehele3500 tonverskans.
Uit
Tabel 4
is dit duidelik dat al daal die pryse, is die kliënt verskans
teen die laer pryse.
Tabel 5
wys die uitslae van die drie verskillende
scenario’s.
Tydens die skryf van hierdie artikel, het die Julie-witmielieprys
verhandel in die omgewing van R1 820/ton. Die verskil tussen ‘n
produsentwat vol verskanshet engeenverskansinggedoenhet nie,
is die verskil tot R1 150 000.
Daar is baie markspelers wat voel die pryse vir die put opsies is
baie hoog en hul is dus nie bereid om die premies te betaal nie. Die
produsent kan die put opsies later verkoop wanneer hy die mielies
verkoop. Dieput opsieshet dannogwaardeendit kanverkoopword
om vandie koste tedelg. Diedoel is nieomdieput opsies tehou tot
dit verval nie,maar dit slegs as verskansingsmiddel tegebruik.
Die voordeel van opsies is dat dit die produsent in staat stel om te
verskans terwyl hy nog onseker is oor hoe die seisoen kan verloop.
Deur dit te doen, posisioneer hy homself om net beter besluite te
neem. Produsentewat gebruikmaak van al diebeskikbare finansiële
instrumenteomhulself te verskans indiemark, verseker dat hewige
fluktuasies indiemark hullenieontkant vangnie.
Met inagnemingvanhierdievoorbeelde isditduidelikdatverskansing
‘n kritiekedeel vanenigeprodusent sebeplanningmoet uitmaak. Dit
isookuitersbelangrikdatdieprodusent saammet ‘ngraanhandelaar
gaan sit en deur die hele bemarkingsproses werk om gemaklik te
raak oor die risiko’s enhomself ook duidelik te vergewis vanhoedie
hele proseswerk. Options en futures is daar om gebruik teword en
is binnebereik van elkegraanprodusent.
Graanbemarking dieper bekyk
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
Diedoel is nieomdieput opsies tehou tot dit verval nie,maar dit slegs as verskansingsmiddel tegebruik.
1...,58,59,60,61,62,63,64,65,66,67 69,70,71,72,73,74,75,76,77,78,...124
Powered by FlippingBook