SA Graan Augustus 2014 - page 27

Werktuieen toerusting
FOKUS
Spesiale
Tegnologiemaak ‘n verskil
M
et die koop van ‘n selfaangedre-
we spuit is dit belangrik om
te kyk na die verskil wat goed-
deurdagte tegnologie aan jou
oes en jou sak kan maak. Daar is dan min
spuitewat by die Challenger RoGator-reeks
vanBarloworldAgriculture kers vashou.
Alle spuite het dieselfde hoofkomponente,
soos ‘n balk, tenk, pompe, beheerkleppe
en spuitstukke. Nie almal bied egter die-
selfde vlak van tegnologie tot in die fynste
besonderhedenie, sooswatmetChallenger-
spuitediegeval is nie.
Een van die Challenger RoGator se reeds
bekende voordele is sy konstante aan-
drywing op al vier wiele (
all wheel drive
of
AWD), teenoor mededingers se vierwiel-
aandrywing met ‘n oorkruisaandryfstelsel
en tandem-, hidrostatiese pompe wat krag
aan tweewiele langsmekaar lewer.
Die RoGator se slim AWD-stelsel het ‘n
enkele hidrostatiese motor wat die indi-
viduele aandryfmotors aan die wiele deur
middel van nokplate (
swash plates
) beheer.
Sodoende kan die spoed en wringkrag
op elke wiel individueel gestel en beheer
word, wat wielglip verminder enmaksimum
kragoordragop al vierwiele verseker.
Veerstelsel en asse
Die RoGator maak nie net op sy lug-
veerstelsel staat om skokke en stampe te
absorbeer en krag op die grond te hou nie.
SyduursameparallelleC-kanaal FlexFrame-
onderstel is ontwerp om saam met duike,
bulte en kontoere mee te gee sodat al vier
wiele deurentyd grondkontak maak. Die
gevolg is groter stabiliteit en vastrapkrag
en ‘n besparing op brandstof omdat elke
druppel diesel in trekkrag omgesit word.
‘n 50/50-gewigsverspreiding onder vrag
verhoog stabiliteit verder.
Die lugveerstelsel het kleppe op al vier
wiele waarmee die ryhoogte outomaties
gestabiliseer word. Dit verlaag instand-
houding, verhoog vragdravermoë en ver-
seker ‘n gerieflike rit. Skokbrekers aan albei
asse sorg vir selfs meer gerief deur die
beweging vandie lugvere tedemp.
Die RoGator se verstelbare asse is duur-
saam en word maklik versien. Elke as be-
staan uit twee dele: Die buitenste buis is ‘n
enkele stuk wat met die lugveerstelsel ver-
bind isendiebinnestebuis isverstelbaar vir
spoorwydtes van 228 cm tot 305 cm.
Giftenk
Die onderkant van die giftenkmet sy 5 cm-
uitlaat loop aan twee kante skuins af, sodat
alle vloeistowwe na diemiddel van die tenk
dreineer. Die giftenk het ook ‘n aanwyser
wat nie soos by sommige ander fabrikate
her-ingestel hoef te word elke keer ná die
tenk volgemaak is nie.
Twee strategies geplaaste sproeiers ver-
meng stowwe doeltreffend in ‘n gety-be-
weging. Die vloei van hierdie sproeiers
kan gestel word, of selfs afgeskakel word
wanneer dit nie benodig word nie. Drie
Pro-Rinse-spuitstukke, een aan die bokant
van die tenk en twee weerskante, roteer
360-grade om die tenk silwerskoon temaak
ná toediening.
Balktegnologie
Die RoGator het parallelskakeling op die
spuitbalk se hoogteverstelling en voldoen-
de skokbrekers om enige beweging van die
balk te absorbeer. Die middelste gedeelte
van die balk is op ‘n skakel sodat hy sy vlak
onafhanklikvandiehoofraam kanhandhaaf.
Dit verbeter stabiliteit op ongelyke terrein
asook die balk se vermoë omhomself gelyk
tehou.
Afgesien van ‘n terugslaanaksie op die
1,8 m-punt van die balk, swaai die hele
balk ook terug en opwaarts wanneer dit
obstruksies teëkom. ‘n Gesofistikeerde
skokbrekerstelsel beheer die terugkeer van
diebalk na sygewoneposisie.
Elkeen van die spuitbalk se sewe seksies
kan afsonderlik aan- of afgeskakel word
om oorvleueling en onnodige bespuiting
te vermy en Autopilot en NORAC-hoog-
tebeheer word maklik met behulp van die
Datatronic-skermgereguleer.
Tweemodelle isbeskikbaar indieChallenger
RoGator-reeks. Die RoGator 1100 en 700
word deur brandstofdoeltreffende AGCO
Power-enjins aangedryf en beskik oor
hidrostatiese transmissies. Die groter 1100-
model van 232 kW het ‘n balk van 36,5m en
‘n vlekvryestaal-giftenk van 4 239 liter en
bied ‘ngrondvryhoogtevan127cm.
Die RoGator 700 van 127 kW het ‘n balk van
28m en ‘n poliëtileentenk van 2 650 liter en
‘ngrondvryhoogtevan137cmwordgebied.
Vir meer inligting, kontak jou Challenger-
handelaar.
25
August 2014
ROBBIEHALL,
BarloworldAgriculture
Produk-inligting
Diebalk vanChallenger-spuite is ontwerp vir
maksimumstabiliteit en -beskerming.
1...,17,18,19,20,21,22,23,24,25,26 28,29,30,31,32,33,34,35,36,37,...124
Powered by FlippingBook