SA Graan Augustus 2014 - page 32

Werktuieen toerusting
FOKUS
Spesiale
Dieruilvoet isberekendeurdiehuidige trekkerprysemetdieafgeleide
produsenteprys gegrond op die Julie 2015 Safex-mieliepryse (ge-
middelde tussen wit- en geelmieliepryse) en die gemiddelde in- en
uitlaaikoste en liggingsdifferensiaal in aanmerking teneem.
Volgens beraming, sal ‘n produsent vir die 2014/2015-produksiesei-
soen waarskynlik 406 ton mielies moet ruil vir ‘n 70 kW - 80 kW
trekker waar daar vir die 2013/2014-produksieseisoen (wat tans
gestroop word) slegs ongeveer 261 tonmielies benodig was om ‘n
70 kW - 80 kW trekker te ruil. Dit is duidelik dat die ruilvoet oor tyd
(tendenslyn) effeverswakhet endatmeer tonnemieliesverruilmoet
word vir dieselfdegrootte trekker.
Landboumasjineriepryse
Aangesien ‘n groot komponent van die landboumasjinerie wat in
Suid-Afrika gebruik word ingevoer word; het ‘n verandering in die
rand/dollar-wisselkoers, hetsydit versterkof verswak, ‘ngroot impak
op landboumasjineriepryse.
Die rand het in Junie vanjaar teen ‘n gemiddeld van R10,68 teenoor
die dollar verhandel, terwyl dit ‘n jaar gelede teen ‘n gemiddeld van
R10,05 teenoor die dollar beweeg het. Hierdie verswakking van die
randhet ‘nbepalende rol inprysstygings die afgelope jaar gespeel.
Die jaar-tot-jaar-prysveranderinge van die vier vernaamste klasse
landboumasjinerie kan in
Tabel 1
waargeneem word. Landbou-
masjineriepryse het gemiddeld vanaf Junie 2013 tot Junie 2014met
21,3%gestyg, terwyl prysevanaf Julie2013 tot Julie2014met 18,3%
gestyghet.
Alhoewel die pryse van landboumasjinerie op ‘n jaar-tot-jaar-basis
gestyg het, het die tendens vanaf Junie tot Julie, vir trekkers,
stropers, hooi- en veevoertoerusting en implementegedaal.
TOERUSTINGKATEGORIE
JAAR-TOT-JAAR-VERANDERING,%
TENDENS
JUNIE 2014
JULIE 2014
Trekkers
21,9
18,1
Afwaarts
Stropers
20,8
19,3
Afwaarts
Hooi en veevoertoerusting
23,9
20,3
Afwaarts
Implemente
14,7
13,1
Afwaarts
Gemiddeld
21,3
18,3
Afwaarts
Bron: AGFACTSnuusbrief
TABEL 1: JAAR-TOT-JAAR-VERANDERING IN LANDBOUMASJINERIEPRYSE.
Hoehet die landboumasjineriemarkoor tyd verander?
1...,22,23,24,25,26,27,28,29,30,31 33,34,35,36,37,38,39,40,41,42,...124
Powered by FlippingBook